Page 1 of 3

so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 14:59
by offroadbiker
Just thought I will keep this one in the Patrol family....

Grant delivered over lunch time.

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 15:14
by Peter Connan
Nou moet jy jou signature verander...

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 15:27
by Alex Roux
Mooi groen

Die enigste groen ding by ons huis is jaloesie!

Baie geluk
Waarmee gaan jy nou werk toe ry?
Jou garage is nou vol toer- en speel karre?

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 17:02
by Tinus lotz
Mooi man.....verloor ons n petrol man na die donker kant. ...gaan groot dirk....

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 17:46
by Wilkie
Mooi man Mooi,kan net lekker kry :dogrun:

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 19:14
by JoshJ
Baie Geluk!! geniet hom. :thumbup:
Groen en goud. mmmm...... klink soos n springbok span :biggrin:

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 19:56
by offroadbiker
Wens ek kon beide hou ma die petrol oukie sal nuwe huis moet kry. Ek is nou deel van die koolstoof bende....

Hy kry 13de n 4.2 SGL se diff met difflock om LSD te vervang en voorste lockers.

Gaan ook weer die TJM voorste buffer terug sit.

Dan moet ek 33 muddies op kry. Als in tyd vir river trip.

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 20:49
by Tinus lotz
Mooi dude jy gaan daai kool stoof love.....gaan ons daai at3 tires klaar spin met n burn out of twee ????o akies ....diesels kannie burn outs maak nie....lol :salute: :lol: :rolling: :lol:

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 21:30
by JoshJ
Tinus. aanvaar nou maar dat Diesels binne kort gaan rule! koop nou maar vir jou ook ene en vermy die rush en prys verhooging. jy weet, hoe groter die aanvraag hoe hoer die prys. :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:
Jy moet Fokus Dude :lol:

Re: so now I have two.....

Posted: 04 Jul 2015 21:40
by offroadbiker
Nou moet ek ook begin met the "smell of diesel in the morning" en iets van "real trucks dont have sparkplugs"

Ek sal die lingo moet leer by Cedric QQQ