Page 1 of 1

Die slote 4x4 baan Rustenburg 27junie

Posted: 24 Jun 2015 09:08
by Andre Steyn
More more ek sien in die Rustenburg koerant daar is ñ 4x4 dag by die slote 4x4 baan die 27e junie ek sal bietjie meer inligting kry en post.

Re: Die slote 4x4 baan Rustenburg 27junie

Posted: 24 Jun 2015 10:18
by Herrie
Dankie daarvoor! :thumbup:

Re: Die slote 4x4 baan Rustenburg 27junie

Posted: 24 Jun 2015 20:41
by Andre Steyn
Verdere inligting

Re: Die slote 4x4 baan Rustenburg 27junie

Posted: 24 Jun 2015 20:44
by Andre Steyn
Nog inligting

Re: Die slote 4x4 baan Rustenburg 27junie

Posted: 25 Jun 2015 09:10
by Stefan
Klink lekker.

onthou net: vir 'n Patrol is alle roetes "ligte 4x4 roetes"

:lol: