Page 1 of 2

Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 10:29
by AJ42
Dag se mede forum lede, ek het so maand terug my n nuwe Nissan Patrol 30 Di GL gekoop nadat my ou Hardbody nie meer die pas kon volhou nie en wat n masjien ek is baie tevrede met my kopie en glo ek gaan nog baie km ver ry met hom.

Ek het so n paar keer geloer hier op die forum en ek sien hier is baie inligting wat hier is rondom die patol ek voel sommer klaar tuis hier.

1. Name: Full Name : Adriaan J Ewald (AJ42)

2. Birthday and Age: 20 Desember age 48

3. Town and Country of residence: Nelspruit Mpumalanga

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Konsultant (Floot bestuur/Sekuritiet)

6. Family status: Getroud

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 4x4 community forum

8. Current 4x4: Nissan Patrol 30Di GL

9. Current Mods: Geen

10. Mods on wish list: Front bumper,winch

11. Vehicle on wish list: Gelandewagen

12. Previous 4x4's: Nissan Hardbody 30TD 4x4

13. Last 3 offroad or overland destinations: kghalagadi

14. Your favourite destination: kghalagadi

15. Other hobbies: Shooting

16. GPSr and Map Data used:

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Meduim

18. Online Photo Site:

19. Photos of you and your Vehicle:

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 10:48
by Bruin Beer
Adriaan,
Baie welkom hier.
Ek is oortuig dat jy nie teleurgesteld sal wees nie.
Neem bietjie tyd en lees alles oor die 3.0TD op die form. Hier is hope kennis en ondervinding.
Bruin Beer
(Riaan)

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 11:27
by IanT
Welcome Welcome, good bunch of guys here with lots of knowlage :thumbup: :thumbup:

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 11:27
by offroadbiker
Sodra daar 'n foto is sal ek welkom se :surprised:









Welkom :thumbup:

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 11:53
by Tinus lotz
Welkom jy moet met joshj praat hy het ook so nuwe een wat hy al bietjie gepimp het ....sit gerus n madman op daai lorrie en hy gaan jou veraltyd hou :salute:

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 12:32
by ricster
Welcome !!!

Firstly, the new 3.0 diesel is a fantastic machine.... just fit an EGT gauge to monitor the exhaust temps and check out the various posts about the 3.0 motor to ensure you easily reach the 500 000km mark

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 13:10
by Rudolph
:welcomewave:

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 13:41
by Stefan
Baie welkom

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 16:43
by minwater
Baie welkom hier by ons

Re: Nuwe lid(AJ42)

Posted: 23 Jun 2015 17:41
by Herrie
Baie welkom Adriaan!! :salute: :salute: