Page 1 of 1
4x4day kroondal
Posted: 04 Jun 2015 09:03
by Andre Steyn
Ok manne sit ma hierdie inligting op vir ñ 4x4 dag in my kontrei verdere detail het ek glad nie.
Re: 4x4day kroondal
Posted: 04 Jun 2015 19:31
by Andre Steyn
Terloops my kontrei is Rustenburg.
Re: 4x4day kroondal
Posted: 04 Jun 2015 21:33
by Dewald
Hi Andre
Ek is ook van Rustenburg, dalk loop ons mekaar nog raak op n dag.
Die 4x4 dae is baie lekker ongelukkig ry ek resies Saterdag so gaan daai mis. Sou graag wou gaan.
Re: 4x4day kroondal
Posted: 05 Jun 2015 08:42
by Stefaansie
Dis more,
Dalk moet ek maar gou deur kom vir die dag....
Re: 4x4day kroondal
Posted: 05 Jun 2015 09:08
by Michael
Andre, daai lyk nou lekker
Hier is die prentjie vir die wat nie skuins kan lees nie
Re: 4x4day kroondal
Posted: 05 Jun 2015 09:46
by Herrie
Ek werk by Borakalalo NR hierdie naweek!
Re: 4x4day kroondal
Posted: 05 Jun 2015 18:16
by andredurand
Ja ek het skoon pyn in die nek

Re: 4x4day kroondal
Posted: 05 Jun 2015 18:23
by Michael
Ek sou nou regtig graag daar gewees het, maar moet bietjie werk afhandel die naweek sodat ek vir die Buffalo Gorge trip kan betaal
