Page 1 of 1

parte

Posted: 04 May 2015 17:50
by tiaan patrol
hi julle ek is opsoek na n didtributer cap condenser en punte en n rotor op n 1997 4,2 petrol sgl stasiewa

Re: parte

Posted: 05 May 2015 06:29
by Tinus lotz
Haai hulle is beskikbaar is joune weg of stukkend?

Re: parte

Posted: 05 May 2015 07:40
by offroadbiker
Ek sou eerder opgradeer, ma as jy oorspronklik wil bly kontak vir David Volschenk.

Re: parte

Posted: 05 May 2015 08:56
by AndriesS
Kyk n bietjie hier, dalk kan jy sien of die 4.0 dieslfde as die 4.2 is: http://www.echlin.co.za/Echlin_Ignition ... 3%20HR.pdf

Ek vind Breno altyd hulpvaardig: http://www.brenoparts.co.za/
en ook : http://www.caelex.co.za/

Ek ry oor 2 weke Sodwana toe (ek aanvaar jy is middelburh MP, nie Oos Kaap nie) , kan van Pta af iets saambring, gewoonlik redelik vroeg daar verby die hendrina afrit