Dink julle dis veilig om met hierdie filter te ry?SJC wrote:Het maar met kompressor skoon geblaas en ergste olie met kwas af geborsel... lyk beter maar nie perfek nie.SJC wrote:Ek ruil elke keer die filters.
En ek sien my lugfilter is weer vuil n slegs 5k km's, wat my laat dink dat die snorkel errens lek. Olie kolle op die filter.
Is dit moontlik om n lugfilter skoon te maak sonder om dit te beskadig? Ek is nie regtig lus om weer n nuwe een te koop nie. Hulle kos byna R500 by ni$$an..
Ek het gehoor mens kan 'n lugfilter met petrol was, iemand dit al probeer?
(foto's is geneem voor skoon gemaak is).
Het GUD nie 'n filter wat mens kan gebruik nie, nie regtig lus om R500 te spandeer op nissan se filter nie...
http://patrol4x4.co.za/download/file.php?id=14914
http://patrol4x4.co.za/download/file.php?id=14913
http://patrol4x4.co.za/download/file.php?id=14912