Page 1 of 1

Patrol For sale Autotrader 2006 4.8 GRX White

Posted: 03 Apr 2015 00:37
by ferdidiver
Jis ouens

Ken enige iemand hierdie patrol wat op Autotrader beskikbaar is / Does anybody know about his Patrol

http://www.autotrader.co.za/used-cars/n ... e3344c1331

Ek sien hy is nou al n tydjie op for sale / It has been for sale for quiet a while now

Enige iemand wat dalk kan help / Anybody that can assist

Groetnis
:helpsign: :helpsign: :helpsign:

Re: Patrol For sale Autotrader 2006 4.8 GRX White

Posted: 03 Apr 2015 05:56
by Tinus lotz
Jip ek het na hom gaan kyk vir jp .....daai kar sal ek nie koop nie ....hulle het dik aan die engine gewerk en daar is baie roes ook onder die voertuig .....graham het hom uit gekyk vir 120 miskien maar nie vir daai geld nie.

Re: Patrol For sale Autotrader 2006 4.8 GRX White

Posted: 03 Apr 2015 07:23
by ferdidiver
Tinus lotz wrote:Jip ek het na hom gaan kyk vir jp .....daai kar sal ek nie koop nie ....hulle het dik aan die engine gewerk en daar is baie roes ook onder die voertuig .....graham het hom uit gekyk vir 120 miskien maar nie vir daai geld nie.
Jis Tinus

Baie dankie vir die terugvoering :clap: :clap: . Het nogal gedink daai ene is al biejie te lank op die web

Waardeer jou moeie :thumbup:

Re: Patrol For sale Autotrader 2006 4.8 GRX White

Posted: 03 Apr 2015 09:20
by hugejp
Tinus is reg oor die lorrie!

Ek het ook gaan kyk en hy is "nice from far, but far from nice"!!!

En die ouens daar speel so bietjie skeef, een storie na die ander...

Ek sal maar weg bly tensy sy prys baaaaaie daal.

:mytwocents: