Page 1 of 1

16" Patrol Mags

Posted: 27 Sep 2009 15:03
by Tjaart
I'm looking for 16" x 8J Patrol mags. Let me know.

Re: 16" Patrol Mags

Posted: 20 Oct 2009 22:31
by G-MAN
Hi Tjaart, ek het 16" Patrol mags met bfg all terrain bande x5.

Re: 16" Patrol Mags

Posted: 21 Oct 2009 12:59
by Tjaart
hoeveel soek jy daarvoor?

Maar dan weer, ek bly aan die anderkant van die land.... :thumbdown:

Re: 16" Patrol Mags

Posted: 21 Oct 2009 22:27
by G-MAN
Niks wat n trok met n drywer nie kan uitsort nie. :lol:

Re: 16" Patrol Mags

Posted: 08 Jan 2010 19:09
by Kagiso II
ek het my alweer my eie naam met 'n plank gewetter ... planke toe [vl;oer-toe ???]
Laat ewe daai 16" rims vand ie Hard Body se middelgat groter maak om op LOBO te pas - sit hulle op - en ry te elkker - maar Lobo lyk soos 'n seuntjie wat sit as hy pipi. EN by die huis gekom kan ek nie die steilte by ons eie drive way onkom sonder skreeuende bande nie.
Toe kommik agter - die offset op daai rimme is toet-en-taal v'kjeert
Het voorlopig anner rimme op - maar nie wattik rerreig wil he nie
Is daar nie iewers 5 of 6 16" rims vir ou LOBO iewers nie ???
(ek het 16" 'pro-whites' maar hulle issi mooij nie :thumbdown: )

Taaijirs ?? nie nou nie - Moet eers dollars oes vir Agarob se enjin oordoen.