Page 1 of 2
4.8 Coil Springs
Posted: 04 Mar 2015 08:01
by Jorrie
Some advice please.
How does the 4.8 springs differ left and right, and front and rear. I was given a set and I am considering fitting them to my 4.5. The two rear springs seem to be the same but the front coils differ in the number of coils. What shocks should I fit if I do use these coils? How much lift can I expect out of this change?
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 04 Mar 2015 08:29
by IanT
Hi Jorrie, I changed the coils out of my 4.8 into my 4.5 can't say that I noticed that the front coils where different?? But I did get about a 25mm lift front and back doing this
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 04 Mar 2015 10:14
by Marino4x4
Hi Jorrie
Ek het ook so 25-35 mm lift gekry toe ek 4.8 coils in my 4.5 gesit het. Dit het baie lekker gewerk. Die manual se dat links en regs gemerk is, maar ek het nog nie self bevestig nie. Ek sal moet gaan kyk. Die links en regs verskil in lengte of draad dikte. Die regterkant van die kar is swaarder (Spaarwiel, subtenk, bestuurder, battery, ...) Al die sit aan een kant. Hoor dalk by Graham wat moet waar kom. Ek het die 4.8 coils geruil vir OME coils wat ek by Graham gekoop het. Glad nie n probleem gehad met die 4.8 coils nie. Hulle het baie lekker gewerk saam met die Bilstein shocks wat ek in het.
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 04 Mar 2015 11:56
by Jorrie
Ian and Marinus, thanks for the feedback.
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 04 Mar 2015 17:51
by Peter Connan
Jorrie, if the front coils are the same length and the material is the same thickness, then the one with fewer coils will be stiffer and thus for the driver's side...
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 04 Mar 2015 21:04
by Jorrie
Piet, die een met die mimder coils is effens korter. Materiaal is dieselfde dikte.
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 05 Mar 2015 18:20
by Peter Connan
Janee, nou raak dit moeilik.
As jy nie op 'n ander manier kan uitvind watter een pas waar nie, kan jy hulle opmeet (draad-dikte, lengte en aantal omwentilinge, en my laat weet, dan kan ek uitwerk watter een sterker is?
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 06 Mar 2015 05:11
by Jorrie
Dankie Piet ek sal vandag 'n bietjie kyk.
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 06 Mar 2015 08:37
by Jorrie
Piet
Ek het vir jou 'n foto en die afmetings ge-epos.
Groete
Jorrie
Re: 4.8 Coil Springs
Posted: 31 Aug 2015 11:00
by SJC
Is daar enige verskil tussen die 4.8 coils en die 4.2 bakkie se coils? (Ek soek langer coils vir voor).