Page 1 of 1

Tegniese Inligtings dae

Posted: 04 Jan 2015 23:05
by Kagiso II
Noudat meeste klaar 2014 doodgeslaat het en begin dink aan WERK [ughhhh !!!]
Ek be-oog om weer so n paar INLIGTINGS Dae te reel met verskillende vervaardigers / eksperte [kundiges as jy wil grĂȘnd praat]
Byvoorbeeld : TURBO dag waar ons n Turbo herstel plek besoek, al die "ins & outs" van Turebo's leer hoe om die goed te versorg wat ons koppe so kraak [en beursies]

Sakkie + sal ook sy LED & HID ligte moet kom verduidelik van die nuwerwetse ligte .. die bedrading daarvan en al so aan

DYNO Dag -- ons vat ons rygoed vir n gratis DYNO toets en kry advies hoe om dit optimaal te kry.

en dan so 'n paar ander lekker kuier dae [gebruik van Winch / 'Hi Lift' jack / 'snatch' toue ]
Wat van 'b BOS NOODHULP & Brandbestryding dag

Nou voor ek begin DATUMS uitdeel .. laat ons eers hoor wie sou belangstel.

Die dinge is gewoonlik gratis -=- jy bring jou worsie en sappie ,, koffie ook as jy wil. MAAR ek het n bymotief .. Ek gaan BYDRAES vra .. die bydraes gebruik ek dan om ons Outreach 2 Africa Uitreike te bevonds [gedeeltelik]
\
Nou toe .. GAUTENG en die wat bereid is om te ry .. laat waai met die aanduiding wie sou belangstel om by te woon.
[dis vir alle 4x4 harte .. makie saak wat jy ry nie ...]

_________________
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

Sun Jan 04, 2015 10:02 am
Report this post
Profile Send private message E-mail

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 05 Jan 2015 05:41
by petrol
Ek stel belang, dit klink sommer baie lekker en as n bydra kan help om die woord van God te versprei, nog beter.

Count me in

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 05 Jan 2015 11:24
by Tinus lotz
Reel oom ons val in.... :salute:

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 05 Jan 2015 12:36
by IanT
Hay Oom Mac, where is the other half in English some of us are still Rooineks!!!! :oldtimer:

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 05 Jan 2015 12:45
by Kagiso II
Sorry IAN T -- Oompie sometimes forget that only the Afgrikaans okes are tweetalig :blonde: :rolling:

AS PER GOOGLE TRANSLATE :: Here goes ./.
Now that most finished 2014 doodgeslaat [killed it ???] and start thinking of WORK [ughhhh !!!]
I be-eye again to arrange some informatio Days with different manufacturers / experts [experts if you want to speak grand]
For example: TURBO day where we repair a Turbo place to visit, all the "ins & outs" of Turebo's learning how to take care of the things that our heads as crack [and purses]

Bag + will also its LED & HID lights have to explain the newfangled lights .. the wiring and all so on

DYNO Day - we take our mounts for a free DYNO test and get advice on how to get it optimally.[tuned]

and then, a few other nice visit days [using Winch / 'Hi Lift' Jack / 'snatch' ropes]
That of b BOS FIRST AID & Firefighting day

Now before I start handing out DATES .. let's hear who would be interested.

Things are usually free - = - you get your sausage and juice,, coffee too if you want. BUT I have a bymotief .. I'm going to ask .. CONTRIBUTIONS contributions I use our Outreach 2 Africa Outreach to funded [in part]
\
Now .. GAUTENG and willing to ride .. blow with the indication who would be interested in attending.
[it's for all 4x4 hearts .. makie matter what you drive ...]

_________________
Outreach2Africa - In support of Missionaries of Africa: Helping God's children doing God's work.
on't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 05 Jan 2015 14:51
by Michael
Hierdie klink vir my awesome!!

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 05 Jan 2015 15:32
by IanT
Great Stuff Oom Mac many thanks, sounds good :thumbup:

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 12 Jan 2015 08:59
by offroadbiker
:thumbup:

Re: Tegniese Inligtings dae

Posted: 05 Mar 2015 14:49
by Kagiso II
REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en di eeen is al wat sin maak:
[Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef jy nie die heeeeel draad deur te lees om te sien WANNEER en WAAR dit is en WIE almal gaan bywoon, nie.]

18 April 2015 TURBO Inligtingsdag - 08:30 for 09:00

Unit 6, Solo Park, 5 Edward Avenue,

Hennopspark ext. 3 ,
Centurion ,
Phone: 012 653 7507

Kry die PADKAART op hulle webblad: http://www.turboworks.co.za/