Page 1 of 1
1988 4.2 Diesel for sale
Posted: 03 Jan 2015 22:11
by BernardM
Does anyone know anything about this vehicle in PE?
http://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies ... 0004017009
What would be things to look out for? From the pics, it looks like there is a problem with the tacho.
I am just wondering about the cheap price as there are two other ones for sale with more kilos for more money.
Is there perhaps anyone in the PE area willing to have a look at it for me? I'm willing to re-imburse for petrol money.
Thanks.
Re: 1988 4.2 Diesel for sale
Posted: 04 Jan 2015 09:22
by Kagiso II
Bernard -- I have been looking at that import for a while -- I think even broken it is a good price [you may even drop some ?]
RUST will be there.
Those high roofs are in demand and even mor so if it is 4,2 diesel on a GQ lyfie
Re: 1988 4.2 Diesel for sale
Posted: 04 Jan 2015 16:24
by BernardM
Dankie oompie MAc. As jy nou sĂȘ jy kyk al 'n geruime tyd na die een, hoe lank is dit nou? As hy nie verkoop nie, maak dit my nogal senuagtig want dan is daar seker iets fout anders sou hy seker gou verkoop het. Dis nou as ek reg verstaan hoe gesog die 4.2 diesel is.
Ek sou graag na die een wou loer maar dit gaan my 'n kaartjie af PE toe kos en dalk weer een terug.
Re: 1988 4.2 Diesel for sale
Posted: 04 Jan 2015 17:53
by Kagiso II
Nee, darem nognie maande nie .. nie eens weke nie .. Is so n paar dae terug eerste keer gesien.
Ek onthou een van ons PATROL Forum manne het soortgelyke een wou verkoop .. sy prys was so naby R100,000 ..
Dit was een wat uit Engeland ingevoer was toe invoer na SA nog montlik was ..
Ek wens partykeer dat mens AA ten [DEKRA deesdae ?]volle volle kon vertrou .. dan reel mens net dat hulle die kar bekyk .. en as hy heel is gaan haal jy hom
Wat se die verkoper ?? hy kan mos die kar na jou toe bring ?? [as jy hom nie vat nie is dit sy skade .. as jy hom vat dan is dit sy score //]
Het die verkoper al vir jou n "foutelys" voorsien ?? [dit is mos die nuwe "Consumer act' .. selfs in Privaat verkope .. jy moet oop kaarte met die koper speel.
[Sterkte met die kopkrapper .. as ek 30 k los gehad het het hy nou in Botswana loop en sendingwerk doen...
Re: 1988 4.2 Diesel for sale
Posted: 05 Jan 2015 08:09
by Stefan
Kontak vir Zantus hier op die forum. Sover ek weet is hy in die baai.
Re: 1988 4.2 Diesel for sale
Posted: 05 Jan 2015 20:10
by Peter Connan
I could be wrong here, but pretty sure the GQ only came out in the early-mid 90's?
Re: 1988 4.2 Diesel for sale
Posted: 05 Jan 2015 23:39
by marakasmalan
Nope.
Japan 1987
Spain 1988
SA 1991