Page 1 of 1
37" Tyres
Posted: 06 Dec 2014 23:27
by Tommie
Dag Maats.
Is opsoek na 37" bande. "Muddies" asb. Die bande kan of nuut of gebruik wees verkieslik nog met 75% loopvlak op. BF's of Coopers. Eintlik enige maak. 315x85x16. Soek asb 5 van hulle
Groete
Tommie
Re: 37" Tyres
Posted: 07 Dec 2014 07:57
by Tinus lotz
Tommie sal Barend vir jou more bel

Re: 37" Tyres
Posted: 07 Dec 2014 09:41
by Tommie
Thinus.
Dankie Maat waardeer baja
Re: 37" Tyres
Posted: 07 Dec 2014 15:17
by Jorrie
Tommie
Praat met G-Man in die Kaap (Vishoek)
Re: 37" Tyres
Posted: 07 Dec 2014 16:17
by Tommie
Jor.
Ek sal hom more ook n lui gee, dit moeilike man om in die hande te kry daai, maar nie te min, ek bel hom more ogend.
Baja dankie
Re: 37" Tyres
Posted: 07 Dec 2014 17:10
by Alex Roux
Tommie,
Is die 35's nou al afgelood? Of spin jy nog te veel met die goed dat jy groter bande soek?
Vir jou toepassing in die duine is dit seker reg met die 37's as oins aanvaar jy gaan genoeg krag kan behouw, maar op ander terreine vermoed ek gaan jy moet inboet op ruimte vir die fleks van jou wiele.
Re: 37" Tyres
Posted: 08 Dec 2014 07:02
by Tinus lotz
Tommie
Wat is die gevolge van krag op die box en drive train met daai v8 as die wiele so groot is?
Dink jy dit kan n issue wees?