1998 4500 GRX for sale Cape Town
Posted: 26 Nov 2014 22:45
Iron Man suspension,
NL Dubbel battery, Rock sliders, SS Exhaust, Chipped, MTs.
Lyk na 'n goeie koop.
Kontak Jan van Zyl by 079 156 7392.
Ek ken ongelukkig nie die voertuig nie en kan dus nie meer info gee nie. Het hom op FB gesien en gedink iemand kan dalk belangstel.