Page 1 of 1

1988 Patrol/Safari spares

Posted: 21 Apr 2009 18:01
by Lunar
Eks opsoek na onderdele vir my Safari.
Ek benodig 'n "cluth" vurk en ook daai staal plaatjies wat die olie seels op die nuckles van die voorste diff vashou.
Waar kan ek soek?