Page 1 of 1

Chip location on Patrol?

Posted: 10 Oct 2014 15:24
by brosdoring
Waar sal iemand n unichip insit op die 4.8 GRX?
Niks by bestuurder of passesier voete nie.... Ek wil net kyk of voertuig gechip is?

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 10 Oct 2014 17:53
by Tinus lotz
Gewoonlik onder die mat teen die centerconsole

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 12 Oct 2014 17:41
by James
Myne sit agter die radio console.
Kan jy nie op die branches sien of op n dyno dat hy getjip is nie?

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 12 Oct 2014 21:06
by brosdoring
James ek verstaan nie wat jy bedoel op die branches nie...
Ek vestaan van die vorige eienaar dat CRD hom gechip het, hy het ook n CRD airfilter en n pyp op.... Maar ek sien geen chip, center console en covers rondom radio af gehaal en sien niks... Lyk my die ECU sit net agter die radio onder.... Omdat ek bietjie sukkel met n flat spot wou ek die chip uit wire.... Maar dis nou n surprise.....

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 12 Oct 2014 21:20
by Tinus lotz
Gewoonlik as jy die mat weg trek op die console aan die bestuurder kant kan jy die loom sien volg die draad en dan kom jy by die chip uit....of bel vir Graham hy soek baie van daai

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 13 Oct 2014 14:59
by brosdoring
Ja, ek het.... Def geen chip.... Baie dankie !

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 13 Oct 2014 15:14
by Tinus lotz
Jy moet daai aircleaner terug kry standaard toe daai k+n werk op baan karre nie op 4x4 nie elke 1000km geblok ..... :mytwocents:

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 13 Oct 2014 15:50
by Marino4x4
Probeer CRD kontak en hoor waar hulle so iets sal sit. Hoor by die vorige eienaar wat hulle kontak besonderhede is.

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 14 Oct 2014 13:39
by brosdoring
Dis nie n K&N nie.
CRD weet self nie... Kry nie vir Arnold nie... Hy is blykbaar uit besigheid.

Re: Chip location on Patrol?

Posted: 14 Oct 2014 13:43
by Tinus lotz
brosdoring wrote:Dis nie n K&N nie.
CRD weet self nie... Kry nie vir Arnold nie... Hy is blykbaar uit besigheid.
Nou wys bietjie hoe lyk daai filter??