Page 1 of 1

GQ Fuel gauge not lekker

Posted: 04 Sep 2014 19:20
by Jules
Hi everyone

When my GQ fuel aanwyser gets to 1/4 then it starts acting erratic, soos n skoppelmaai "seesaw" , die aanwyser beweeg tussen dolleeg en kwart vol sodat jy nooit weet hoev brandstof daar in is nie.

Is daar n sensor wat mens kan skoonmaak

Shalom

Re: GQ Fuel gauge not lekker

Posted: 04 Sep 2014 23:33
by Kagiso II
1) EARTH PROBLEM .. connect die draaikjies ammal oor.
2) fuel guage sensor inni tenk bikki LOS gekom
3) vir WAT ry jy mit so min peddrul in jou se tenk ?? :biggrin: hou di eding VOL

Re: GQ Fuel gauge not lekker

Posted: 05 Sep 2014 07:20
by Herrie
Ek dink die sensor in die tenk maak nie behoorlik kontak nie as die tenk so leeg is - die arm beweeg miskien te veel.

Re: GQ Fuel gauge not lekker

Posted: 05 Sep 2014 14:27
by bogeyman
Oom Mack , As dit n earth problem was sou dit nie net tussen kwart en leeg pla nie.

Die tenk sensor bestaan uit n reostaat wat met n arm gekoppel aan n dryfballetjie die vlak meet.

Daar is n stuk weerstand draad opgewen om n nie geleidende basis. die een kant van die draad is ge aard en die ander kant is oop.
Die bewegende kontak punt skuif op en af soos die tenk vlak beweeg. Hoe verder die kontak van die aard kant af raak , hoe groter die weerstand. Die instrument by die meters gebuik dan n bimetal strokie on die wystertjie te laat beweeg.

Jules. wat gebeur is dat die bewegende kontak nie meer behoorlik raak aan die weerstand draad as die tenk leeg word nie.
Die tenk sensor kry jy onder die mat agter in die laai area binne in die tenk.

Jy moet die armpie uithaal en effens buig om weer goed kontak te maak. Partykeer is die draadjie ook af.

Wees baie seker dat al die aard drade weer baie goed terug gesit word en moenie n vuurhoutjie trek om gou te kyk hoeveel vuilgoed daar in die tenk le nie.
Altwee sal dieselfde resultaat he.

Re: GQ Fuel gauge not lekker

Posted: 07 Sep 2014 13:47
by marakasmalan
You cannot trust the fuel meter. Looking at it if it works is depressing.

I work on milage only...

Let me know if we must get you a replacement from Dawid.