Page 1 of 4

350Z COUPE

Posted: 11 Sep 2009 22:40
by G-MAN
Anyone know of a good nick 350z for sale round the 200k mark? Red or Gunmetal. :twisted:

Re: 350Z COUPE

Posted: 11 Sep 2009 23:56
by Pieter du Toit
Ek dog jy gaan sommer die Patrol se diff lock override en in 2wd engage om sideways te kan gaan - waarvoor nou 200K gaan uitgee net om dit te kan doen?? :lol:

Terloops - die uit einde van my diff lock - Motorite wil nie betaal nie - se dit moet deur die herstelwerk plek (Claude) se garuantee gedra word - dis nog minder as 2 maande!! :surprised: Claude het ingestem (baie dankie Claude :thumbup: ) hy sal die diff lock vervang op sy koste - maar nou kan Nissan nerens in hierdie land parte beskikbaar kry nie!! :thumbdown: Die parte is op "VOR" bestel (04 Sept) - dit beteken hulle moet darem ten minste binne 48 uur vir jou n eta van die goed hier in SA kan gee!! Nou 7 DAE later en Nissan het nog nie antwoorde vir my nie!! So nou het ek my mo*r gestrip.

Claude gaan my nou uitbetaal vir die parte wat hy moes aankoop - en dan gaan ek my agter diff vervang met n ARB!!! :woo: Beste ding om te doen - dis n kannie dood locker - en na ek die Patrol se actual diff lock van binne gesien het is dit nogal scary - dis regtig n baie swak patent sover dit my aangaan - en ek is nie die enigste wat so se nie - tot Frans Fourie en Hein Burnett stem saam dat hul nie kan glo hoe die actual diff lock meganisme lyk en werk nie - bietjie worrying vir so n swaar en groot voertuig!!!

Ek kry Maandag my kar terug by Claude - Hein gaan maandag die ARB bestel en bob's your uncle - ek is uitgesort (en n paar rand armer uit my sak ook!!) maar nog steeds beter af!! :salute:

Nou gaan blaasoppie julle darem behoorlik laat stof vreet...(eat dust-wp)!! :lol:

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:05
by G-MAN
Hey tjom as daai wa van my se m!*rse tyres vas byt dan bli*!#em ek om. :lol:

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:06
by Abri Hoffman
Dit kry jy nou van grootmeneer speel :wink:

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:22
by G-MAN
Stof vreet... :think:

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:26
by Pieter du Toit
Ok OK - jy maak jou punt....en ek het nie bedoel met spoed nie!!!

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:27
by G-MAN
:lol: Het jy al jou nuwe tekkies op?

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:35
by Pieter du Toit
Hu-uh - kom eers einde Sept - man ek kan nie wag nie!!

Sodra ek my nuwe tekkies het gaan ek n naweek duine trip reel by "the dunes" (oom Joost se plaas) daar by Lambertsbaai - Vry middag soontoe - sat duine ry en lekker braai die aand - son ontbyt, oppak en terugkom. Het jy al daar gery - dis vrek lekker - was al 3 keer daar!!

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:37
by G-MAN
Nog nie, maar dar is altyd n eerste keer. Klink soos n lekker Patrol naweek! :idea:

Re: 350Z COUPE

Posted: 12 Sep 2009 00:40
by Abri Hoffman
Pieter, watter tekkies kry jy?