Page 1 of 1

Ken iemand die 4.8 in Centurion

Posted: 28 Aug 2014 08:14
by Jules
More allemal

Wat sal fout wees met hierdie 4.8 dat hy so erg goedkoop is ?

http://www.gumtree.co.za/a-cars-light-c ... 0220548409

Shalom

Re: Ken iemand die 4.8 in Centurion

Posted: 28 Aug 2014 08:49
by G-MAN
Lang storie kort!
Die Salesman Gert het my lekker vir n gat gevat... :thumbdown:
Verkoop.

Re: Ken iemand die 4.8 in Centurion

Posted: 28 Aug 2014 11:35
by offroadbiker
En die lang storie :biggrin:

Re: Ken iemand die 4.8 in Centurion

Posted: 28 Aug 2014 21:09
by Johan Fourie
Ons wag, wat is die lang storie :think: