Page 1 of 6

hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 00:33
by Tinus lotz
Ek wil saterdag by hennops gaan speel omdat ek lanklaas bietjie my patrol deur sy ratte gevat het ......wie is lus om saam te kom????Ek en Piet verjaar n week uit mekaar en wil dit vier op ons manier....daar gaan n braai na die tyd by my huis wees vir almal wat lus is om te braai....somme net n lekke speel dag en dan rustig wees na die tyd by my huis . Ek bly redelik naby aan hennops maar net soos julle wil ....hoe meer manne saam speel hoe beter :thumbup:

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ....

Posted: 04 Aug 2014 06:05
by Peter Connan
Ekke natuurlik!

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ....

Posted: 04 Aug 2014 07:25
by offroadbiker
Sorry - is innie rivier daai tyd, ma geniet dit :thumbup:

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 08:24
by Michael
Ek gaan verseker daar wees! klink lekker!

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 08:34
by Tinus lotz
Kom ons begin n lysie
1 Piet
2 Tinus
3 lourens met Agarob
4 michel
5 gerrit
6 graham cumming

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 09:45
by Herrie
Ons moet by Base 4 wees om te kyk dat die Klubs hulle obsticales reg doen vir die AAWDC Family Fun Day op die 16de!

Geniet julle roete en braai :thumbup:

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 11:40
by Grant
Hi Tinus,


Murano will not be able to do the Hennops trail. My toll is in getting it's new front bumper and is out of action for the next two weeks. Enjoy.

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 12:29
by Tinus lotz
All cool man.....we just need to play again properly :salute:

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 14:19
by AndriesS
Hoe lank vat Hennops gewoonlik? Ek sal dalk die klein ene saamvat maar die se attention span is nou nie baie lank voordat ons huis toe moet gaan nie

Re: hennops op die 9 Augustus somme net ...

Posted: 04 Aug 2014 15:37
by Stefaansie
Tinus lotz wrote:Kom ons begin n lysie
1 Piet
2 Tinus
3 lourens met Agarob
4 michel
5 gerrit
6 graham cumming
7 Andre Vorster