NOT 4 SALE ANYMOR2009 Toyota Landcruiser 79 Series 4500 EFi
Posted: 06 Jul 2014 08:10
More allemal
Nou ja nie almal ry Patrol's nie en van ons vriende soek dalk n LC. My skoonseun ( Aldo Verwey ) verkoop sy LC - die rede hul wil huiskoop en het kontant nodig vir die deposito ens, en wanneer hul binnekort met n gesinnetjie begin sal die enkel kajuit nie so lekker werk nie
http://www.junkmail.co.za/motoring/4x4- ... k-36550093
Shalom
Jules