Page 1 of 1
Olifantsrivier Challenge!!
Posted: 06 Sep 2009 20:14
by Tjaart
Dis amper tyd vir die Olifantsrivier Challenge naby Atok myn. Dis so 80km van Pietersburg af en is rerig die moeite werd. Dis vanaf die 24ste tot die sondag! Enige iemand in die noorde moet dit bywoon. Dis baie nice en goeie pret!!
Ek is daar

Re: Olifantsrivier Challenge!!
Posted: 06 Sep 2009 20:27
by Pieter du Toit
Geniet dit - as ek in die noorde was het ek verseker deelgeneem!!
Onthou ons soek evidence afterwards ne!!!
Re: Olifantsrivier Challenge!!
Posted: 28 Nov 2009 15:27
by Pieter du Toit
Tjaart,
Jy het toe nooit vir ons fotos gepost van die event nie - of het ek iewers langs die pad aan die

geraak???

Re: Olifantsrivier Challenge!!
Posted: 28 Nov 2009 20:49
by Tjaart
Ek dink so... Dman. Kan nie onthou nie!!

.
Dis nou silly season en ek

te veel. SO ek moet eers gaan kyk...
Re: Olifantsrivier Challenge!!
Posted: 28 Nov 2009 20:54
by Tjaart
http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=57&t=532
Ek wou se ek is nie totaal en al gek nie....Dit was awesome. Patrol is net in 'n ander klas... Die ander goede hou nie by nie...