Page 1 of 2
Kuiertjie
Posted: 04 Sep 2009 16:18
by Freakazoid
As julle manne lus is het ek 'n RTI ramp en 'n 4 post lift by die werk. Ons kan 'n Vrydagmiddag of Saterdag bymekaarkom en bietjie die Patrollies van alle kante beskou. Jy kan jou spanners bring en goed vas of losdraai ook as jy wil. Ek is in Montague Gardens vir die wat wil inpop en hallo se. Laat my weet of julle belangstel dan kan ons 'n worsie braai en Patrollies gesels.
Re: Kuiertjie
Posted: 04 Sep 2009 16:46
by Patrol4.8
Ja Pierre dit klink na 'n goeie plan
Kom ons hoor wat die ander manne dink
Vrydae is egter bietjie moelik vir my.
Re: Kuiertjie
Posted: 04 Sep 2009 21:30
by Abri Hoffman
Ai man, en nou sit ek alweer in Centurion.
Ons sal maar weer Desember so iets moet doen dat ek ook by kan wees.
Re: Kuiertjie
Posted: 05 Sep 2009 22:23
by Freakazoid
Ons kan December ook so maak.
Re: Kuiertjie
Posted: 06 Sep 2009 02:29
by Abri Hoffman
Dit klink lekker, sal def daar wees.
Re: Kuiertjie
Posted: 07 Sep 2009 08:52
by Stefan
Baie dankie vir die uitnodiging, ek sal baie graag wil kom. Wanneer?
Re: Kuiertjie
Posted: 07 Sep 2009 09:04
by Ross
Hi Pierre,
Ja, I like the way you are thinking....this sounds like a great idea.

Just let us know what time and when?
Any progress on your mods yet??
Cheers,
Ross
Re: Kuiertjie
Posted: 07 Sep 2009 09:19
by duckitt
beslis n goei plan laat maar weet

Re: Kuiertjie
Posted: 07 Sep 2009 18:09
by Vaatjie
Lekker Pierrie. Hoe gaan dit met die duikery?
Groete Faffa
Re: Kuiertjie
Posted: 11 Sep 2009 22:35
by G-MAN
Ons kon lekker more rugby saam gekyk het.. :drinkingcheers: