Page 1 of 1

Enjin sny uit

Posted: 31 May 2014 07:27
by Jurie
[album][/album]My 4.8 GRX met 164,000 km op die klok gee my skielik probleme.
Enjin sny uit asof dit nie petrol kry nie maar gaan staan nie heeltemaal stil nie, kruip voort tot ek stilhou. Na n tydjie is die kar weer normaal.
Na die voertuig dit die eerste keer gedoen het het die "mulfunction" liggie aangegaan en ek het n nuwe brandstof filter ingesit. Die liggie het nie doodgegaan nie maar die kar was reg vir n paar dae.
Ek verstaan dat ek die rekenaar moet laat "reset" om die liggie weer te laat werk

Re: Enjin sny uit

Posted: 31 May 2014 08:58
by Tinus lotz
Dit klink vir my soos n brandstof problem ek dink dit kan dalk die pomp wees wat jou nie die regte druk gee nie....as jy die fout log scan sal hy vir jou se wat die probeem is.
Graham is nie so ver van jou af nie praat met hom miskien is die trip pretoria toe die moeite werd hy het al die nodige toerusting om jou kar reg te kry soos hy moet wees

Re: Enjin sny uit

Posted: 31 May 2014 10:49
by NISMOnator
Stem saam met Tinus daar. Skakel Graham en reel met hom om jou te sien. Hy ken sy storie!!! :thumbup:

Re: Enjin sny uit

Posted: 01 Jun 2014 09:46
by Jurie
Dankie Tinus en die ander lede vir julle raad.
Sorry, maar ek is nuut en weet nie hoe om Graham in die hande te kry nie.
help asseblief

Re: Enjin sny uit

Posted: 01 Jun 2014 10:04
by Tinus lotz
Hier is sy no hy is in valhalla g tec motors 012 651 3447

Re: Enjin sny uit

Posted: 01 Jun 2014 16:13
by Chris Skinner
I had a similar problem last year after an engine wash - they used a high pressure spray in the engine bay and must have overdone it - car kept cutting out and jerking along, with lots of smoke out the zoom pipe. This was intermittant and everyday for 3 or 4 days would happen about once a day. it cleared up and never happened again - I assume some water got in some electrics somewhere - scared the sht out of me as I thoght there was some terminal long term problem... :doh:

Re: Enjin sny uit

Posted: 04 Jun 2014 09:47
by Jurie
Tinus lotz wrote:Hier is sy no hy is in valhalla g tec motors 012 651 3447
Dankie Tinus vir al die moeite

Re: Enjin sny uit

Posted: 04 Jun 2014 09:49
by Tinus lotz
:thumbup: