Page 1 of 1
Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Posted: 23 Apr 2014 17:00
by RUSTFONTEIN
Het die voertuig in 2007 ingevoer uit Japan, ongelukkig is hy in Lesotho geregistreer. Hy is in 'n baie goeie toestand. Het onlangs die injektor tips vervang, nuwe radius arm bushes ingesit. Teen 120km/uur gee hy gemiddeld 9.3km/l, as jy 110km/uur handhaaf gaan hy na 11km/l. 239000km op die klok. R65000 onderhandelbaar. kontak Barry gedurende die dag by 0828511337 of na 19:00 0586250009.
Re: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Posted: 23 Apr 2014 18:36
by Alex Roux
Hi Barry
Is jy seker van die jaar 2007?
Hierdie shape lyk nader aan wat tot en met 1997 hier in SA beskikbaar was.
Ek vermoed dit het teen min of meer daardie tyd ook in Japan verander.
Re: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Posted: 23 Apr 2014 19:19
by RUSTFONTEIN
Ek het my dalk onduidelik uitgedruk, die voertuig se model is 'n Desember 1991, ek het hom in 2007 ingevoer. Groete
Re: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Posted: 24 Apr 2014 07:30
by Theuhan
Kan julle dink hoe cool sal dit wees om twee te he, een vir speel en een vir toer.
Maar kan julle dink hoe ek dit by SWAMBO verby gaan kry dat ek twee moet he, wag so bietjie hulle is die selfde kleur, dalk kan ek die een by die werk los en vir haar se daar is net een.

Re: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Posted: 24 Apr 2014 08:34
by ricster
Re: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Posted: 24 Apr 2014 12:32
by Jules
Hi Barry
Kan jy meer onlangse fotos plaas , ek sien die foto in in 2010 geneem
Shalom
Re: Patrol GQ Y60 SWB 4.2D te koop
Posted: 02 May 2014 17:08
by raka
Dink julle as ek nou hierdie een koop en met hierdie een se lisensie ry , die 'Tjo -Tjo' gestapo sal dit kan uit-'figer'
