Page 1 of 1
De Wildt this weekend???
Posted: 23 Apr 2014 07:25
by offroadbiker
For some reason I havnt done De Wildt in the Patrol, anybody feel like a relaxed outing this weekend?
Re: De Wildt this weekend???
Posted: 23 Apr 2014 08:37
by Tinus lotz
Ons het laas naweek gespeel sorry man ....de wild is nie baie wild nie jy gaan nie eers 4x4 moet kies nie ...bly uit die modder ou

Re: De Wildt this weekend???
Posted: 23 Apr 2014 09:59
by offroadbiker
Miskien At se Gat gaan probeer...........
Modder is orals

Re: De Wildt this weekend???
Posted: 07 May 2014 07:09
by Magiel Oberholster
waar het jy toe gaan ry. Ek was al by dewild, nog nie by at se gat nie, en hoe vind jy die bane.
Re: De Wildt this weekend???
Posted: 08 May 2014 12:15
by offroadbiker
Het toe maar die 4x4 geskip en Maandag op die bike gespring en afgery Margate toe vir "bike week".
Was bietjie van 'n eina trippie gewees.....
Moet nog AT se GAT gaan probeer een of ander tyd.