Page 1 of 2

hennops more wie kom saam?

Posted: 18 Apr 2014 14:16
by Tinus lotz
Ek Piet en twee ander pelle gaan bietjie more hennops aandurf wie wil saamkom?

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 18 Apr 2014 22:50
by Kagiso II
Verdomp... Jiekommmm jy my ni ge foun nie ?..

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 04:03
by Tinus lotz
Kom net oompie dit ga lekke wees

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 13:32
by Jorrie
Tinus
Jammer, te laat gesien.

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 15:37
by Tinus lotz
Askies Jorrie en oompie kon julle seker maar gebel het :thumbdown:

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 17:47
by Kagiso II
Agggggg jy net bang die Prado skopp u gart meneer ..

MAAR PLAAAS FOTOS HIER .. dan vergjewe ons jou :oldtimer: :oldtimer: :oldtimer: :oldtimer:

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 19:13
by Tinus lotz
Piet flex bietjie
Piet flex bietjie
20140419_112924.jpg (7.37 MiB) Viewed 1262 times

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 19:21
by Tinus lotz
Mr boegman ry mooi
Mr boegman ry mooi
20140419_111603.jpg (7.33 MiB) Viewed 1262 times

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 19:22
by Peter Connan
Spesiaal vir Oompie Mac:
A1ODP.jpg
A1ODP.jpg (415.02 KiB) Viewed 1262 times
A3ODP.jpg
A3ODP.jpg (383.01 KiB) Viewed 1262 times
Chris Boegman was ook daar:
C1ODP.jpg
C1ODP.jpg (395.07 KiB) Viewed 1262 times
En Gerrit:
G1ODP.jpg
G1ODP.jpg (435.79 KiB) Viewed 1262 times
En Johan met sy Navara:
J1ODP.jpg
J1ODP.jpg (402.96 KiB) Viewed 1262 times
En Marius met Slakkie:
M2ODP.jpg
M2ODP.jpg (456.03 KiB) Viewed 1262 times
En ek ok:
P1ODP.jpg
P1ODP.jpg (454.1 KiB) Viewed 1262 times
Geen vure die keer, net 'n wenas:
P2ODP.jpg
P2ODP.jpg (392.42 KiB) Viewed 1262 times
En die monster 4.8:
T2ODP.jpg
T2ODP.jpg (429.41 KiB) Viewed 1262 times
T4ODP.jpg
T4ODP.jpg (462.87 KiB) Viewed 1262 times

Re: hennops more wie kom saam?

Posted: 19 Apr 2014 19:54
by Tinus lotz
Dit was baie lekke. ....veral as ons al verkeerde lyne vat....lol