Page 1 of 1

Patrol staal bumper

Posted: 18 Apr 2014 13:42
by Trailerman
Screenshot_2014-04-18-13-19-41.png
Screenshot_2014-04-18-13-19-41.png (746.65 KiB) Viewed 2912 times
Dis nou wat gebeur as jy op n Sondag nie veel het om te doen nie.
Ek het met n paar plate begin speel en sny en daar is die bumper.
Ek wil nou net nog n paar mooi "spot lights of light bar" opsit en dan is ek klaar, ek hoop!! WWW

Groetnis

Re: Patrol staal bumper

Posted: 18 Apr 2014 13:58
by Tinus lotz
Lyk netjies. ..... :thumbup:

Re: Patrol staal bumper

Posted: 18 Apr 2014 18:14
by Clem
That's a bloody nice bumper!

Re: Patrol staal bumper

Posted: 18 Apr 2014 21:38
by Aries66
Chirs dit lyk sommer baie mooi. QQQ QQQ QQQ, Ja tot die volgende Sondag dan is dit gou die agter bumper :rolling: :rolling: :rolling: o ja dan is dit nog .................???

Re: Patrol staal bumper

Posted: 19 Apr 2014 07:42
by Trailerman
Louis
Jy ken my te goed :lol: