Page 1 of 1

Just joined!!

Posted: 14 Apr 2014 03:19
by Rovcra
Hi everybody,
I am a newbie here on the forum, I've been converted by a friend of mine who is an ex Saffa who now lives in Australia and has a Patrol. He often shows me pics of what he has done with and to his Patrol, well I'm hooked and I want one!. I have been looking at the Patrols for sale and I am weary of buying somebody elses problems so If any of you kind folk know of a really good condition 4.5 or 4.8 with all the bells and whistles, well most of them anyway I would love to hear about it. I live in Cape Town but would be prepared to travel to get a good one, but would save myself alot of time by just asking you kind folk on the forum to direct me to a good buy.

Ek lees op die forum wat julle se, en daar is manne daar bo ver noord van die kaap wat hulle storie ken as dit by Patrols kom. Ek sal dit baie wardeer as julle ook vir my n oog kan oop hou vir n winskopie. Ek wil ook hoor wat se enjin is beter,ek hou van die kannie dood diesels maar ek dink die 4.5 of 4.8 petrol is seker wat ek sal koop of is ek verkeerd?. Help die Van Der Linde Conversion of is dit maar net n beter klank? Enige bydrae sal help om vir my nader te bring aan my eie Patrol eendag.

I hope to hear from you guys and would love to be part of the Patrol family very soon.

Carlo

Re: Just joined!!

Posted: 14 Apr 2014 06:26
by Tinus lotz
Welkom sal help kyk

Re: Just joined!!

Posted: 14 Apr 2014 06:42
by Peter Connan
Welcome Carlo

All the Patrol engines are good for something. Which one is the right one depends on your preferances and usage.

If you can afford it, I see no reason not to go the whole hog and get a 4.8.

Also, get in touch with G-Man. He is in Fishoek and sells quite a lot of Patrols...

Re: Just joined!!

Posted: 14 Apr 2014 06:45
by Tinus lotz
Jip I agree with Peter all the petrol models run on the same feul consumpsion get a 4.8 if you can .what price range are you looking at?

Re: Just joined!!

Posted: 14 Apr 2014 07:07
by Ivor
Tinus, my GQ het die van der linde conversion op.

Die hoofdoel van die conversion was nie klank nie, maar performance en dus ook indirek fuel consumption.

Ek het al verskeie overlander trips gedoen, saam met 'n byna identiese GQ, en die petrol verbruik op myne was altyd beter. Ons het konvooi gery, so spoed en ander variables is meestal dieselfde...behalwe, ek het twee dogters ekstra by...(lees EKSTRA baie bagasie en swaar sleepwa) :rolling:

Ek het die GW 'n paar keer by van der Linde self laat diens en dyno tune. (van die laaste 4 dienste was 2 by hom en 2 by 'n baie interesante karakter in Johannesburg wat deur van der Linde aanbeveel is.) In al die gevalle was die dyno tune resultate uiters goed (in vergelyking met oorspronklike motor specs)

Die conversion het basies 'n headjob, intake manifold en exhaust manifold en adisionele aircleaner air intake behels. Ek het dit nie self gedoen nie, ek het die voertuig so gekoop.

Hoop dit gooi lig op die van der Linde. Wat ek nogal hou van die ouens is, jy kan hulle nou bel met die details van die voertuig, dan kan hulle die werk nagaan in hulle rekords.

Groete
Ivor

PS: welkom by die forum.

Re: Just joined!!

Posted: 14 Apr 2014 11:33
by Kagiso II
Welkom Carlo.

Re: Just joined!!

Posted: 14 Apr 2014 17:35
by Peter Connan
Ivor wrote:Tinus, my GQ het die van der linde conversion op.

Die hoofdoel van die conversion was nie klank nie, maar performance en dus ook indirek fuel consumption.

Ek het al verskeie overlander trips gedoen, saam met 'n byna identiese GQ, en die petrol verbruik op myne was altyd beter. Ons het konvooi gery, so spoed en ander variables is meestal dieselfde...behalwe, ek het twee dogters ekstra by...(lees EKSTRA baie bagasie en swaar sleepwa) :rolling:

Ek het die GW 'n paar keer by van der Linde self laat diens en dyno tune. (van die laaste 4 dienste was 2 by hom en 2 by 'n baie interesante karakter in Johannesburg wat deur van der Linde aanbeveel is.) In al die gevalle was die dyno tune resultate uiters goed (in vergelyking met oorspronklike motor specs)

Die conversion het basies 'n headjob, intake manifold en exhaust manifold en adisionele aircleaner air intake behels. Ek het dit nie self gedoen nie, ek het die voertuig so gekoop.

Hoop dit gooi lig op die van der Linde. Wat ek nogal hou van die ouens is, jy kan hulle nou bel met die details van die voertuig, dan kan hulle die werk nagaan in hulle rekords.

Groete
Ivor

PS: welkom by die forum.
Ivor, toe ons twee jaar gelede Botswana toe gery het, het ek 4.8 km/l in die sand gekry, en Tinus se 4.8 en Gerrit se 4.5 het altwee 3.5 gekry. Maar op pad terug het hulle altwee 7km/l gekry, en ek net 5.5...

Wat ek probeer se is, met hierdie groot karre is die gewig van jou voet en jou bestuurstyl 'n baie meer deurslaggewende faktor as enige modifikasies.

Re: Just joined!!

Posted: 15 Apr 2014 05:09
by Jorrie
Welkom by ons Carlo.

Re: Just joined!!

Posted: 17 Apr 2014 01:23
by Rovcra
Thanks guys/ Dankie ouens,

Im looking at spending no more than R150K for a fully sorted or late model, realistic or not?

Regards

Re: Just joined!!

Posted: 17 Apr 2014 08:51
by Marino4x4
Hi Rovcra

You can get a very decent 4.5 for R150K. Here is one in Bloem for R100K. It was LA Sport's vehicle and it got all the bells and whistles. You will basically get the car for free, because it got more than R100K worth of extras. There are some pictures on a previous post: http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... ein#p45279

Sterkte met die soektog vir n kar.