Xtra fuel tank for 1998 GQ Pick-up
Posted: 03 Apr 2014 20:40
Hello allemal
n Vriend van my hier in Richardsbaai is op soek na n extra fuel tank vir sy 1998GQ Patrol Pick-up, Peter Connan as jy dalk hierdie lees hy soek ook protection plates , hierdie bakkie het nie coils voor nie maar bladvere, verder soek hy ook rocksliders, lyk my hy wil baboons gaan aandurf
Shalom