Page 1 of 1

4x4 x Track Racing

Posted: 03 Apr 2014 20:18
by Aries66
Hallo Manne.
Ek weet dit is dalk kort kennisgewing en dit bots met die Nissan Klub se Bridgestone byeenkoms :redface: :redface: . Ons kort nog drie marshals om te kom help. Dit is die derde rondte te Westvaal in Fochville die 12de April. :driving: :layrubber:



Dankie :helpsign:

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 23 Apr 2014 19:43
by Aries66
So biekie terugvoer van die ander kant van die EXTREME 4x4 sport.
Die terein was net buite Fochville, so die manne wat dieselfde naweek, hulle ding gaan doen het met die Bridgestone uitdaging
Sal baie dankbaar wees hulle terein het nie so gelyk nie.
terein1.jpg
terein1.jpg (89.25 KiB) Viewed 2978 times
terein2.jpg
terein2.jpg (100.46 KiB) Viewed 2978 times
terein3.jpg
terein3.jpg (90.91 KiB) Viewed 2978 times
Die "Scrutineering" area en toetse aansienlik meer intensief.
scrutineer1.jpg
scrutineer1.jpg (101.36 KiB) Viewed 2978 times
Die groot manne klas. "Super Modified", hier word als wat kan lig,draai, rem ens.......... toegelaat.
Super_modified1.jpg
Super_modified1.jpg (110.41 KiB) Viewed 2978 times
Super_modified2.jpg
Super_modified2.jpg (125.8 KiB) Viewed 2978 times
Self die dames het 'n plekkie.
Dames1.jpg
Dames1.jpg (134.3 KiB) Viewed 2978 times
Tiepiese hindernis van naderby.
Tiepiese hindernis1.jpg
Tiepiese hindernis1.jpg (107.91 KiB) Viewed 2978 times
Aksie tyd.
Wag vir aksie.jpg
Wag vir aksie.jpg (127.1 KiB) Viewed 2978 times
Aksie.jpg
Aksie.jpg (117.24 KiB) Viewed 2978 times
Amper uit.jpg
Amper uit.jpg (73.76 KiB) Viewed 2978 times
Indien die hindernis biekie moeilik is probeer mens maar om uit te vlieg.
Vlieg1.jpg
Vlieg1.jpg (35.88 KiB) Viewed 2978 times
Vlieg2.jpg
Vlieg2.jpg (57.75 KiB) Viewed 2978 times

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 23 Apr 2014 19:49
by Aries66
Meer aksie, en baie werk vir die Marshals.
Net om meer duidelik te maak van die moeilikheids graad van die hindernise te gee.
Die dag was daar 47 inskrywings in al die klasse, en daar was 'n totaal van 42 karre wat gerol het.
Oeps1.jpg
Oeps1.jpg (105.97 KiB) Viewed 2978 times
Oeps2.jpg
Oeps2.jpg (140.49 KiB) Viewed 2978 times
Oeps3.jpg
Oeps3.jpg (165.32 KiB) Viewed 2978 times
Oeps4.jpg
Oeps4.jpg (99.53 KiB) Viewed 2978 times
Oeps5.jpg
Oeps5.jpg (125.09 KiB) Viewed 2978 times
Oeps6.jpg
Oeps6.jpg (177.28 KiB) Viewed 2978 times

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 23 Apr 2014 21:35
by Alex Roux
Louis

Wat het daai bakkie gaan staan en maak op die pypkar baan!?

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 24 Apr 2014 07:05
by Bruin Beer
Alex,
Ek dink hulle noem die bakkie se klas die locker klas en hulle ry in baie gevalle byne dieselfde bane as die supper dupper manne.
Daar kort jy hare op alle plekke.
Ek mis net Kwaggaa se foto Arries.
Dankie die fotos is mooi.
Riaan

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 24 Apr 2014 07:11
by offroadbiker
:doh: :naughty: Yo yo so mal is ek nog nie.

Mooi foto's :thumbup:

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 24 Apr 2014 07:37
by Theuhan
Manne julle moet net een keer in een van die pypkarre gaan ry, dit is great, as ek die geld gehad het, het ek more een gebou.

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 26 Apr 2014 16:41
by Aries66
Alex
Die bakkies en ander wat in die produksie klas deel neem. Die hindernisse is nie almal dieselfde nie, die verskillende klasse het verslikkende kleure en dus kan die hekke in so hidernis verskil.
Soos die gedeelte kan/mag/MOET slegs drie van die vyf klasse die deel ry.

Amper uit.jpg
Amper uit.jpg (132.86 KiB) Viewed 2925 times

Re: 4x4 x Track Racing

Posted: 26 Apr 2014 16:47
by Alex Roux
Theuhan wrote:Manne julle moet net een keer in een van die pypkarre gaan ry, dit is great, as ek die geld gehad het, het ek more een gebou.
Ek stem
Ek het een kar vir vakansies en naweek pret.
Dan moet mens mooi kyk daarna.
Hier kan mens lykmy geniet en verniel aan jou tjor