Page 1 of 2

More LED replacement's!

Posted: 29 Aug 2009 09:03
by G-MAN
Just replaced my map lights with LED's! :woo: What a difference, i can see China now... :lol:

Re: More LED replacement's!

Posted: 29 Aug 2009 10:38
by JohnBoyZA
So did I. Very cool!

Re: More LED replacement's!

Posted: 29 Aug 2009 14:55
by Ian Abrahamson

Re: More LED replacement's!

Posted: 29 Aug 2009 16:35
by Pieter du Toit
GMan

As jy dit verkoop bring saam Tierkloof toe as jy nog die post betyds lees - ek soek ook ordentlikes!!! Ek het vir die map liggies en dakliggies led's gekoop hier by Moag's in Elsies - maar dis gemors en so flou soos more die heel dag. :thumbdown:

Ek het mos die panel led's vir die dakliggies ook by jou bestel wat jy moet saam bring Tierkloof toe asb - moenie vergeet nie!! :thumbup:

Re: More LED replacement's!

Posted: 06 Sep 2009 23:38
by G-MAN
So Pieter wat dink jy van daai liggies in die aand? :woo:

Re: More LED replacement's!

Posted: 08 Sep 2009 16:50
by Pieter du Toit
G-Man

Man dis so helder en lekker ek kan sommer in die toekoms insien - en Blaasoppie s'n lyk rooskleurig!! :lol:

Ek het nou een stel in my kar ook gesit - maar wil my kar se map liggies ook vervang - jy het nie dalk so n 10 of 12 panel ook nie?? Wil nie te bright gaan nie want ek wil nie binne in die kar verblind word in die aand as ek bestuur en vroulief sit liggies aan nie.

Laat weet maar - sal n plan bedink om dit in die hande te kry!!!

Re: More LED replacement's!

Posted: 08 Sep 2009 19:20
by G-MAN
Pieter. Ek het 12 LED panel's wat net reg vir karretjies is... :lol:

Re: More LED replacement's!

Posted: 08 Sep 2009 20:09
by Pieter du Toit
G-Man

Ok great - ek gan sommer eendag net bietjie n drive uitvat daar na jou toe - wil sien waar jy is en wat jy jouself mee besig hou :biggrin:

Maar moet eers wag vir wiele - Patrol se diff is uit en my kar is Burnco toe vandag - n kontrakteur se verwers het gedink my kar sal mooi lyk met hulle wit verf spatsels op :lol: - nou moet hy maar k*k en betaal!!!

Sal jou bel voor die tyd - ok?? :thumbup:

Re: More LED replacement's!

Posted: 16 Apr 2010 23:29
by Stefan
Hi G-man,

Het jy nog van die LED's beskikbaar?

Re: More LED replacement's!

Posted: 16 Apr 2010 23:36
by G-MAN
Yup. :thumbup: