Page 1 of 2

2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 10:26
by Pieter du Toit
Goeie dag mede forum lede

Long time no see of hear - ek was bietjie skaars!!!

Ek het die volgende 4.8 GRX op gumtree gesien - ek enige iemand hier dalk die voertuig?? Vir die jaar model (2006) klink dit na n baie goeie prys en ek stel belang in hom. Die voertuig staan in Sinoville by n handelaar.

Hier is die gumtree link:

http://www.gumtree.co.za/a-cars/norther ... 0002420509

Volgens die slaesman is dit n regte egte Sandton 4x4 - maw nog nooit off road gegaan nie.

Enige iemand met inligting oor die voertuig kontak of pm my asb.

Baie dankie.

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 13:11
by Tinus lotz
Pieter ek het na hom gekyk koop hom dis n bargain .....my vriend ettiene gous wou hom koop en hulle wou hom vir hom offer vir 170000 die voertuig is so skoon soos hulle kom vol diens record alles...die kar was by graham cumming gewees en hy was ook happy met hom ......gee my n lui as jy meer detail wil weet 0agt3twe97aggt0een 3

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 13:25
by SCUBA Patrol
Pieter, dit lyk na 'n baie skoon kar en dat jy nie 'n fout gaan maak met hom nie!

Oom Max, kan jy nie 'n draai daar maak vir Pieter nie? Sal lekker wees as hy weer deel van die Patrol clan word met 'n Patrol! :blonde:

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 13:44
by Tinus lotz
Ek is seker dis daai een wat ons na gekyk het 220000 km probeer net gou die regstrasie no check .my pel wou hom vat maar het besluit op n 2005 met selfde km vir 150k hy het klaar tires en lift kit gehad

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 13:59
by Tinus lotz
Ok dis dieselfde kar skoon soos wat hy uit die fabriek gekom het bel my dan gee ek al die info vir jou :thumbup:

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 15:11
by Pieter du Toit
Baie dankie Scuba en n groot dankie aan Tinus vir al die inligting!!!

Oom Mac ek weet oom sou nie omgee om dit te doen nie maar oom hoef regtig nie moeite te doen nie ek het al die nodige inligting eerstehands by Tinus gekry so ek is geholpe.

Kom ons kyk wat gebeur - watch this space!!!!

Will keep you posted.

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 15:35
by Tinus lotz
:thumbup:

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 17:10
by Peter Connan
Hoop jy kry hom, sal lekker wees om jou terug op die forum te he!

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 17:19
by tour de frans
Jip, stem met Peter. Voorspoed met die koop Ou maat. :thumbup:

Re: 2006 4.8 GRX - HELP ASB!!!

Posted: 01 Apr 2014 17:22
by Vellies
Die afwesigheid van n swaar staal aftermarket voorste bumper waarin daar eens `n winch was is `n riem onder die hart.