Page 1 of 1
1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 31 Mar 2014 21:50
by thabogrobler
Hi,
I've seen this ad:
http://www.wesellcars.co.za/listing/199 ... ol_42_1908
Me thinks decent buy for the money!
Re: 1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 06 Apr 2014 11:00
by Kagiso II
Gumtree het n mooi rooie ook vir nog minder .. salli weet wat af is nie want hy het BAIE gedrop die laaste maand .. [met die prys ek bedoel .. het op 45K begin:
http://www.gumtree.co.za/a-cars/welkom/ ... 0229166609
Re: 1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 06 Apr 2014 18:01
by pgreeff
Dankie vir daai link oom Mac. Het hom nou net geepos vir bietjie meer besonderhede.
Re: 1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 07 Apr 2014 21:50
by thabogrobler
Paul, as jy belangstel, ek ken nog 'n paar mense in Welkom wat na die kar kan kyk as die verkoper dit soontoe sal vat - selfs op 'n lift trek en onder kyk.
Re: 1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 09 Apr 2014 21:18
by pgreeff
Thabo, ek het die kerel epos gestuur, maar hy lyk my stel nie belang nie. Dankie in elk geval vir die aanbod.
Re: 1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 09 Apr 2014 22:35
by juice
Phoned the chap sold it yesterday
Re: 1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 10 Apr 2014 00:02
by pgreeff
Bitter sweet. I'm happy for the both new owner and the seller. The search continues. There is time.
You seem to have a very nice collection juice. :-)
Re: 1996 Patrol 4.2 - R38k
Posted: 12 Apr 2014 15:31
by Kagiso II
Greeffie -- Gryp daai een wat IVOR adverteer .. daai ding is getroetel. [die KM klink net hoog, Ububezi is in beter toestand as karre helfte sy Km .. ]