Page 1 of 3

Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 07:17
by offroadbiker
Is dit "redelik" maklik om die GQ se starter uit te haal of moet ek maar eerder die oukie sleep na 'n werktuigkundige toe??


Het die GQ so bietjie versuip 'n maand terug en nou wil hy nie start nie :redface:

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 07:22
by Tinus lotz
Nee wat man dis nie moelik nie daar is mos baie spasie daar? Twee boute en n paar drade...het jy die manual?

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 07:27
by offroadbiker
[quote="Tinus lotz"]Nee wat man dis nie moelik nie daar is mos baie spasie daar? Twee boute en n paar drade...het jy die manual?[/quote]

Tinus, ek het nie eers geweet waar die starter is nie todat my stiefpa my kom wys het :doh:

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 07:34
by Bruin Beer
Dirk,
Onthou net om eers die battery kabel af te haal voor jy met enige gereedskap naby die starter kom.
Daardie drade is wild dik en hy sweis vir die eerste span as jy daar dinge uit short.
Sterkte.
Riaan

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 07:54
by Tinus lotz
Dirk is hy dood of spin hy n bietjie? Dis miskien n goeie idee om te kyk of die soilinoid krag kry as jy die sleutel draai .....miskien het die draadtjie afgekom of so iets basies?

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 08:07
by Andre Steyn
Jip, moenie soos ek maak en dan vergeet en die main fuse brand nie! En dan uitfreak en dink die cluster is gebrand!!!

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 08:19
by offroadbiker
Hy klink soos die elektriese karretjies wat ons altyd mee gespeel het (-scy lectric :redface: ). geen klink geluid nie so hy "spin" ma willie start nie.

So ek dink water binne in gekry en omdat vir maand gestaan het dalk so bietjie roes binne in.

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 08:51
by bogeyman
Dirk,
As die starter se motor draai maar die enjin word nie gedraai nie , beteken dit dat die elektiese deel nog werk.
Die fout le by die "bendix drive assembly". Dit is die rat wat inskuif en dan mesh met die "ring gear".
Starter moet uit en dan heeltemaal uitmekaar gehaal word om by die part uit te kom.
Dit is ook nie n "one size fits all" nie , en dit is raadsaam om met voorbeeld in hand na parte te soek.

Beste raad is om n kompleet herboude of nuwe een te soek.

Beste plek is Caelex in Soutter str in Pretoria wes. Hulle sal baie moontlik een in vooraad he teen n billike prys.

Ek weet Graham het moontlik ook een by hom. Die 4.2 en 4.5 petrol se starters kan altwee pas.
Daar is twee tipes, n reduction gear tipe en n single shaft tipe. Die hoeveelheid tande op die rat en mounting bracket is belangrik.

Groete
Chris.

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 08:54
by AndriesS
This is sort of on and off topic. Since I've had my patrol (4.8GL) I've had to remove the starter nearly every 9 months for a clean up. Mine starts the spin on or make funny noises. I think the problem is exasperated by the PO's use of clutch as there was a fair amount of clutch dust in the starter. on friday a new thing started, there was nothing no click, niks nada zilch. a few judicious slaps with a piece of lumber and it cracked into life.

A quick description of how to take it out:
On the GU if yo have a 2 inch lift then you don't have to jack it up. From the top , disconnect battery, disconnect battery cable on starter (12mm) and solenoid wire . I use a 3/8 inch drive socket 14mm with 6 inch extension. cracked the 2 nuts and undo. i normally get the socket in place for the top bolt from the top and then get underneath to finish. I completely remove the top bolt and the start on the bottom one. The bolt threads on mine is clean so if the starter is in it's place then they turn by hand (on socket extension), so once underneath I can remove the bottom while keeping the weight of the bottom bolt.

The 4.8 uses a reduction starter, very small, barely bigger than a wiper motor but heaver. interesting no stator coils , only rotor coils . I normally clean and grease the planetary gear set and put it back and runs for another 9 months. This time I decided to check the commutator and brushes as well.

Looks like after nearly 200k the brushes are done. I've attached a pic of what they look like new. Does anyone here by any chance know where to get them. Mine stick out about 3mm so i can say they are well worn.

Has any one recently tried to get brushes here in SA?

Re: Starter - uithaal ?????

Posted: 31 Mar 2014 09:02
by firessafari
Dirk.
Indien jy bang is om hom uitmekaar te haal , kan jy hom vir my bring dan sal ek jou help.ek dink jy het nog my telefoon nommer.
Johan