New Nissan Parts (No longer available)
Posted: 12 Mar 2014 07:44
Hi Almal
Ek wil maar net dit daar buite sit as iemand dalk in die sop is met n Nissan part wat baie duur is en nie die prys oor die toonbank kan of wil betaal nie.
Ek het n tannie wat by Nissan in Rosslyn werk en ek kry parte by haar vir rof weg 30% goedkoper as die beste prys by n Nissan dealership, bv n TD42 cylinderhead gaan jou R7,700 kos as ek vir jou een moet kry en ek dink hy is omtrent R11,600 by n dealership as ek dit nie mis het nie. (ek het 2 weke gelede een gekoop)
Ongelukkig het hulle nie die beste sisteem daar nie en ek wag soms n paar dae om n prys te kry en dan nog weer n paar dae om die parte te kry, maar dit is nogsteeds die moetie werd as mens kyk na die besparing.
Hou maar net in gedagte dat my tannie my n guns doen en dat ek haar nie regtig wil misbruik nie, sy koop dit op haar staff account en hulle kan alles sien wat sy doen.
Wat ek prober se is, ek wil nie graag vir haar pryse aanvra vir twee filters en 6 plugs nie, maar net vir duur items waar die Nissan dealerships net belaglik is met hulle pryse.
So indien enige iemand iets nodig het, email my by michaelsteyn7@gmail.com met die part nommer van die item/items wat jy nodig het en jou voertuig se VIN nommer en ek sal jou so gou moontlik laat weet waarvoor ek dit kan kry.
Michael