Page 1 of 3

Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 08:39
by Riaan Harding
Hi Guys and ladies

We are glad to say,Airmax Suspension ( Air helper) is now available from Rugged 4x4 Fitment Centre

Advantages of air Suspension
. Air adjustments improves the ride allowing the air suspension to match the load
. Maintain a level vehicle and allow for off-center loads
. Improve steering balance and braking effectiveness
. Prevent "bottoming" out and reduce suspension fatigue
. Increase vehicle stability
. Absorbing road shock for ideal ride
. Reduce tyre wear

For more info please don't hesitate to contact me on 0766571712 or by mail riaan@rugged4x4.co.za

Kind Regards
Riaan Harding
Rugged 4x4 Fitment centre

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 09:15
by Herrie
Hoe goed werk daardie op die bladvere?

Sal dit op die voor en agter as van die Safari werk?

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 09:42
by Riaan Harding
Herrie wrote:Hoe goed werk daardie op die bladvere?

Sal dit op die voor en agter as van die Safari werk?
Hi Herrie

Dit werk baie goed, Ek het vir n klient op n Hilux Vigo gesit wat n groot boot sleep Mos toe en se dit is die beste wat hy nog gesleep het, die druk was maar net 2 Bar op die airbags , Inteendeel hy bring nou sy Cruiser 200 vir my sodat ek ook airsuspension agter moet doen

Ja dit sal voor en agter op die as werk

Groete
Riaan

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 10:47
by Kagiso II
Riaan -- kan dit meen ek kan LOBO se bladvere uitgooi en net met daai lugsakke ry ? darem seker nie ?
WP_20140111_003.jpg
WP_20140111_003.jpg (2.74 MiB) Viewed 6047 times

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 11:00
by Riaan Harding
Kagiso II wrote:Riaan -- kan dit meen ek kan LOBO se bladvere uitgooi en net met daai lugsakke ry ? darem seker nie ?
WP_20140111_003.jpg
Hi Kagiso

Nee, Die bladvere bly in dit replace nie die bladveer nie, Dit is net daar om die bladveer of die coil spring te help sodra die SUV of Pickup meer gewig kry en as jy n boot of n kamp trailer sleep, Dit hou die suv level en help baie met hanteering en bodyroll

Groete
Riaan

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 11:26
by Cooper
Riaan,
Ek het 'n 3l diesel SW(2014).
Sou dit nodig wees om al twee aste te doen of sal agter voldoende wees.
Ek gaan nooit iets sleep nie, net ek en vroulief voor in en alles wat wil saam binne in of bo op.
Watse waarborg dra die kussings en wat sal dit kos.

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 12:03
by Tinus lotz
Cooper wrote:Riaan,
Ek het 'n 3l diesel SW(2014).
Sou dit nodig wees om al twee aste te doen of sal agter voldoende wees.
Ek gaan nooit iets sleep nie, net ek en vroulief voor in en alles wat wil saam binne in of bo op.
Watse waarborg dra die kussings en wat sal dit kos.
ek het hulle agter op my vorige 4.8 gehad....great kit gaan weer agter opsit as ek en die bank bestuurder kan saam stem

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 12:25
by Stefan
Wees net versigtig vir oorlaai. Ek sien daar was onlangs 'n 4.8 Patrol wat in Botswana ge'recover' moes word aangesien die shocks/coils/air-helpers 'n gat in die onderstel/bakwerk gedruk het. Blykbaar was daar 'n volgelaaide dakrak en die 2de & 3de ry sitplekke was ook uitgehaal en die agterkant propvol gepak.

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 12:30
by Bruin Beer
Hoop iemand sal vir ons 'n foto of twee van daardie taxi reel hier.
Bruin Beer

Re: Air Suspension

Posted: 04 Mar 2014 12:43
by Riaan Harding
Cooper wrote:Riaan,
Ek het 'n 3l diesel SW(2014).
Sou dit nodig wees om al twee aste te doen of sal agter voldoende wees.
Ek gaan nooit iets sleep nie, net ek en vroulief voor in en alles wat wil saam binne in of bo op.
Watse waarborg dra die kussings en wat sal dit kos.
Hi Cooper

Nee Jy hoef nie voor te doen nie, Agter gaan jy kyk na R3195 en na R650 Arbeid,

Groete
Riaan Harding