Page 1 of 2

Doxa Engineering ek vra om verskoning!!!

Posted: 26 Feb 2014 15:06
by Sias
Ek vra nederig om verskoning! Dit was toe wel 'n 6.0l wat hy ingesit het. :redface: Frans het my verduidelik waarna om nog te kyk en ek het vandag persoonlik die "bore" gaan meet met 'n vernier
Die kwaliteit van die werk bly egter nog steed nie na wense nie en die kar gaan in die afsienbare toekoms af Kaap toe sodat Frans bietjie met hom kan toor.

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 26 Feb 2014 15:51
by Chris Skinner
Wow, not good, I wonder what his excuse is going to be?
This story should be placed on Hello Peter http://hellopeter.com/


NEW COMMENT ON YOUR UPDATE ABOVE!
Alls well that ends well!

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 26 Feb 2014 15:58
by Tinus lotz
Glad nie nice nie....

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 26 Feb 2014 16:50
by Peter Connan
Skroef hom op.

Sulke ouens moet agter tralies sit!

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 26 Feb 2014 17:08
by Alex Roux
Definitief nie aanvaarbaar nie.

Kan jy dalk se wat van jou TB48 geword het?
Vra net, want die goed is skaars.

Miskein as skade vergoeding kan Doxa vir jou 'n supercharger in sit.
Of beter, laat hom betaal vir Rob Green se super charger.
Dan kom jy dalk nader an die krag wat jy sou gehad het?

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 26 Feb 2014 20:03
by Kagiso II
ek het twee jaar gelede al berig - BLY WEG van Docsa [Doxa] engineering daar met gearsfontein weg uit oppad na Delmas .. hy het my bakkie gebutcher en dit het my meer gekos om sy drekwerk reg te maak as die 4,000 waarmee hy my geroof het.

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 27 Feb 2014 07:39
by johanp
Voor Sias die V8 in sy Patrol gesiy het, was ek by Ferdie se werkswinkel om te hoor vir 'n enjin vir my 4.5 Patrol. Ek het saam met hom in 'n Land Cruiser bakkie gery met 'n V8 in en daardie bakkie het goed gery, baie krag gehad. Onder die enjinkap het dit ook goed en netjies gelyk. Ek het dit vir Sias vertel en hy het toe besluit om voort te gaan met sy ombouing en ek sou my 4.5 laat doen het nadat Ferdie klaar was met Sias se Patrol. Nadat Sias sy Patrol gaan haal het, het Ferdie my gebel en gesĂȘ ek kan nou my Patrol bring. Ek het vir hom gesĂȘ dat ek nie meer belangstel na al die probleme wat Sias gehad nie het en ek het toe my 4.8 gekoop.

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 27 Feb 2014 07:44
by tour de frans
Dis jammer daar moet sulke mense wees.
Voorspoed Sias, moet dit nie daar los nie.

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 27 Feb 2014 08:07
by Grant
Sias,

One thing you can be sure about is that the wheel will turn. Some times it is a big wheel but his time will come. Tough one and with litigation costs to day you need to see if it will make scenes. Best of luck.

Re: Doxa Engineering BLY WEG/BEWARE!!!

Posted: 27 Feb 2014 08:31
by Theuhan
Sias

Ek weet presies hoe jy voel, ek het ook die laaste maand n stel af getrap met All star Repair's in Roodepoort, R7000.00 later het ek nog steeds nie n clutch nie, en hy wil nie my geld terug gee nie.

Ek het Maandag begin met die klein eise hof, en ek wag net vir al die papiere dan gaan ek n bedrog saak oop maak, en ek oorweeg dit om ook n klag te le onder die Consumer Protection.

Ek dink dit is nou tyd dat ons ophou om te slegte diens te aanvaar, en hulle op te skroef, hulle doen dit juis want hulle kom weg daarmee.

Sterkte Sias, alles van die beste