Page 1 of 1
2005+ rear bumper
Posted: 12 Feb 2014 12:28
by AndriesS
Does anyone have or know of a 2005+ rear bumper that's for sale.
Re: 2005+ rear bumper
Posted: 12 Feb 2014 13:33
by Tinus lotz
Soek jy n standard een ???? Daar is een?
Re: 2005+ rear bumper
Posted: 12 Feb 2014 14:02
by AndriesS
Hi Tinus, yes standaard een. Ek is verlede jaar goed gestamp, skade eintlik min maar plastiek het geskeur om die hoekies by die haak.
Re: 2005+ rear bumper
Posted: 12 Feb 2014 14:28
by Alex Roux
Verskil die 2005+facelift model se bumpers van die 2002-2004 bumpers?
Ek het 2004 bumpers (wit)
Re: 2005+ rear bumper
Posted: 12 Feb 2014 14:49
by Tinus lotz
Andries Sias het een ...nou net met hom gesels 1k en hy is wit soos ek verstaan