Page 1 of 2

REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 05 Feb 2014 13:45
by Herrie
REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY
Join Reach For A Dream 4 x 4 Family Day
Date: Saturday, 8 March 2014
Venue: Base 4 (S25°51.851 E28°00.001.)
The Day includes a fun 4 X 4 day experience with your family, prize giving, live music, arts, crafts, exhibits, sand racing and charity auction. To enter mail to marnique@reachforadream.org.za
4 x 4 Contestant Booking @ R 250 per vehicle

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 05 Feb 2014 14:46
by Theuhan
Klink lekker

Gaan ons dit doen as a groep?

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 05 Feb 2014 16:53
by Herrie
Ons het 10 voertuie nodig en een van die reels is dat al die voertuie dakke en deure moet hê :oldtimer:

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 10 Feb 2014 18:31
by andredurand
Gaan ons in skryf ek is seker ons kan in span bou dit is tog vir in goeie doel :blonde: :blonde: :blonde: :blonde:

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 10 Feb 2014 19:47
by andredurand
Daars in lys vir Reach for a dream op die Nissan Forum ons soek nog net 9 nissans :helpsign: :helpsign:

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 11 Feb 2014 07:28
by Theuhan
N DAK EN DEURE :naughty:

Is dit rerig nodig om neer te kyk op die wat minder het.

Ek sal maar die sappies kom aan gee

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 14 Feb 2014 12:50
by Herrie
Wie wil nog saam met ons gaan deelneem???

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 15 Feb 2014 06:00
by jeanne.volschenk
Man sou graag wou join maar is die dag nog verder as gewoonlik. So Sal kyk of ek David kan ompraat.

Geniet die dag.
JV

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 15 Feb 2014 15:43
by Mamba
Wie gaan nou saam, ek wil "yster" gaan toets.

Re: REACH FOR A DREAM: 4 X 4 DAY

Posted: 15 Feb 2014 20:28
by Kagiso II
ANTON .. ons log die Inskrywings op die Nissan OffRoad Klub se web .. Sien hier: http://www.nissan-offroad.co.za/viewtop ... f=10&t=201

Sit jou naam daar by -- bring die familie :woo: :woo: