Go Pro HD camera
Posted: 27 Jan 2014 19:15
Ek het een van daai GoPro HD video cameras met al sy goodies en twee battery's. Ek het dit gekoop om video clips te maak as ons gaan off road ry maar het dit nog net 3 keer gebruik. Ek ry nie so baie 4x4 nie en as ek ry dan of ek vergeet die camera by die huis of dit is net te vrek koud om die heeltyd in en uit die kar te klim en dit te stel.
Ek kom Maart maand vi 3 weke SA toe so as enige iemand belang stel kan ek hom saam bring. Dit is nog splinter nuut en ek is open vi offers. Ek weet nie wat die goed kos daar in SA nie.
Ek sal foto's neem vanaand as ek by huis kom.