Page 1 of 2
Lift Kit??
Posted: 16 Jan 2014 20:53
by Fred79
HI Almal
Ek het so paar dingetjies wat ek graag die jaar wil doen (dis nou as niks voorval nie)
1. Suspension Lift
Ek will baie graag 'n 3" lift kit insit, maar will weet of daar baie ander parte moet vervang word en wat is die voordele en nadele van die lift. Ek gaan nie bumpers en winches opsit nie so ek will nie heavy duty springs insit nie. Ek het gedink aan die 3" ToughDog lift maar ken nie die product so goed nie. Of dalk Ironman maar ek het dit op my Hilux gehad en die goed roes maar gou.
2. Snorkerl
Daar is nie 'n manier dat ek 'n Safari Snorkel koop nie al is hy nou van die beste plastic gemaak. Dis darem net te duur, het gedink om maar vir die cheapies te gaan.
3. Wheels & Tyres
Ek het gedink aan 285/75/16 op Dick Ceepeck DC2 rims. Daai Rims lyk baie mooi maar jy kan amper 3 staal rims koop vir een van die DC2 rims se prys. So wat sal dit wees??
Tyres, Ek het gedink aan MT's omdat hier by ons atlyd modder is en ek gaa nie baie lang pad ry nie. Coopers STT of BFG KM2?
Wat dink julle manne?
Re: Lift Kit??
Posted: 16 Jan 2014 22:21
by Alex Roux
Hi Fred
Wat snorkels betref, is ek bevrees goedkoop = duurkoop.
Die son slaan plastiek flenters.
Safari hou
Anders ouens kan oor die ander goed baie beter kommentaar gee
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 06:36
by Tinus lotz
Wat die lift kit aanbetref 3 duim is n probleem wat dan moet jy caster corretion ook doen ek sal hou by 2 duim
Bestel n gu snorkel by 4x4 direct of by piet petoors ek het een op my kar kos omtent 2500 rand sonder shipping
Lyk goed en werk mooi julle het in elk geval mos nie son in engeland nie ....
Hoekom bly jy nie by die standaard patrol mags nie? 33 tires werk mooi op hulle en die gate pas .pasop vir die resess op die hub aftermarket mags moet so 3mm gesny word
Jy sal nie fout maak met km2 of stt nie yster bande en 33 duim is die regte size groter gaan jou Laat verloor op brandstof en trek vermoe
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 06:39
by Peter Connan
Ek dink 'n 3" lift is die beste waarde vir geld. Jy behoort saam met vere en skokbrekers ook die volgende te doen:
1) Caster correction bushes
2) Agterste ratkas-montering
3) Brake bias valve extention bracket
4) Ant-roll bar extensions (of haal hule sommer af).
5) Check brake hoses en diff breathers.
Enigiets hoer as 3", begin jy kyk na nuwe panhard rods, drag links en selfs drop boxes of soortgelyk.
Van bande, tussen daai twee kan jy maar kies op prys en persoonlikke voorkeur. Hier in SA is die BF's nou baie duur in vergelyking met die anders.
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 08:10
by Alex Roux
Fred
Hoe kry jy met 'n Patrol gery in daai beknopte land?
Miskien Noord op, maar nie in London nie?
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 14:50
by Fred79
Alex Roux wrote:Hi Fred
Wat snorkels betref, is ek bevrees goedkoop = duurkoop.
Die son slaan plastiek flenters.
Safari hou
Anders ouens kan oor die ander goed baie beter kommentaar gee
Hi Alex, kyk ek hoef nou nie veel te worry oor die son hier waar ons bly nie.
Ek het £160 vir 'n Ironman Snorkel betaal vir my Hilux en die Safari snorkel was £350 sonder VAT. Ek het geen probleme gehad met die Ironman Snorkel nie.
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 14:53
by Fred79
Tinus lotz wrote:Wat die lift kit aanbetref 3 duim is n probleem wat dan moet jy caster corretion ook doen ek sal hou by 2 duim
Bestel n gu snorkel by 4x4 direct of by piet petoors ek het een op my kar kos omtent 2500 rand sonder shipping
Lyk goed en werk mooi julle het in elk geval mos nie son in engeland nie ....
Hoekom bly jy nie by die standaard patrol mags nie? 33 tires werk mooi op hulle en die gate pas .pasop vir die resess op die hub aftermarket mags moet so 3mm gesny word
Jy sal nie fout maak met km2 of stt nie yster bande en 33 duim is die regte size groter gaan jou Laat verloor op brandstof en trek vermoe
Ek kan dalk 'n vriend se swart staal rims oor koop wat op sy 80 series cruiser was. Hulle is 8.5 j en he teen trip deur Afrika gedoen en lyk nog mint.
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 14:55
by Fred79
Peter Connan wrote:Ek dink 'n 3" lift is die beste waarde vir geld. Jy behoort saam met vere en skokbrekers ook die volgende te doen:
1) Caster correction bushes
2) Agterste ratkas-montering
3) Brake bias valve extention bracket
4) Ant-roll bar extensions (of haal hule sommer af).
5) Check brake hoses en diff breathers.
Enigiets hoer as 3", begin jy kyk na nuwe panhard rods, drag links en selfs drop boxes of soortgelyk.
Van bande, tussen daai twee kan jy maar kies op prys en persoonlikke voorkeur. Hier in SA is die BF's nou baie duur in vergelyking met die anders.
Dankie Peter, dis hoe ek ook gedink het. Die Tough Dog kit kom met alles wat jy nodig. Ek is net bang want hulle gee Heavy Duty springs by en hy gaan dalk baie stamp.
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 15:02
by Fred79
Alex Roux wrote:Fred
Hoe kry jy met 'n Patrol gery in daai beknopte land?
Miskien Noord op, maar nie in London nie?
Dis lekker fun glo my! Ek gaan doen site visits partykeer met hom in die aand in London en dan ry die mense eers soos hul gatte!
Die country lanes is nogal tricky veral as daai tannies met hul groot Range Rovers van voor af kom.
Re: Lift Kit??
Posted: 17 Jan 2014 15:05
by Grant
Frikkie,
I would suggest the 50 mm lift. If you go to 76 mm you will also need panhard rods. I have a 90 mm lift and had to have drop boxes made as the available castor correct bushes did not do enough.
GMAN in Capetown can assist you should you want to go further than 50 mm.