Page 1 of 1

Drawer system

Posted: 01 Dec 2013 22:33
by Magiel Oberholster
Ek het n laai sisteem vir my Hardboddy begin bou. Het baie rond geshop maar kry nie iets wat ek wil he nie maar baie idees
gekry. Die laai sisteem moet my yskas, 2 plaat stoof en geyser kan hanteer. Die eerste gedeelte is klaar.moet nou die laaie begin, het fotos geneem so ek besig was en sal dit opsit so dra ek meer tyd het. Dit moet oor 2 weke klaar wees vir my Botswana toer.

Re: Drawer system

Posted: 02 Dec 2013 05:30
by Jorrie
Voorspoed met die bou van jou laaistelsel.
Dit is altyd lekker om so 'n projek aan te pak.
Sien uit na die fotos.

Re: Drawer system

Posted: 02 Dec 2013 06:41
by Tinus lotz
Nou plak prentjies laaat ons kan sien

Re: Drawer system

Posted: 11 Dec 2013 22:39
by Magiel Oberholster
Sal prentjies op sit sodra ek klaar is. Moet eers nog prentjies weer neem soos die vordering aan gaan. Dis maar moeilik in die aand om prentjies te neem, en te werkskaf aan die laai sisteem.