Page 1 of 1

De wildt 7 of 8 dec

Posted: 29 Nov 2013 11:15
by Schalk
ek en vriende van ym gaan de wildt toe 7 of die 8 ste dec besluit nog watse datum, hulle wil hulle nuwe ranger yt probeer, vir enige imand wat sal belangstel om saam te kom ry

Re: De wildt 7 of 8 dec

Posted: 29 Nov 2013 13:08
by offroadbiker
As Hennops Pride nie materialiseer die 7de nie is ek in :thumbup: