Page 1 of 2
My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 19:51
by Reenen
Nou nie n Patrol, eerder n patrol lite. En toe vat ek hom vir n was. Laat die fotos maar praat.
Voor die was.

- voor was
- IMG_3251.JPG (2.15 MiB) Viewed 6310 times

- IMG_3360.JPG (2.79 MiB) Viewed 6310 times
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 20:03
by Reenen
En toe om uit die washbay te kry
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 20:11
by Reenen
Nuwe tekkies, nou net spacers en wheelcentres
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 21:11
by Div@
Eina - 'n behoorlike skoonmaak - wat het die windskreen" gebreek ek hoop jy dagvaardig die skuldiges. Interesante recovery. $$$ skade op die motor???
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 21:26
by Reenen
Gat in pad gespoel op plaas, lyk soos n plassie. Toe ek deur hom wou ry trap linker vooerwiel in hom. Dit is toe gat meer as 2.5m diep. Bakkie rol binne rivier inwaterdruk breek ruit. Die bakkie was in kwessie van 2 sekondes obderstebo en toetaal toe met modderbruin water. Ons moes uitduik deur bestuurder venster wat gelukkig half oop was. Eers toe water sak kon ons sien watter donga gespoel was
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 21:56
by Tinus lotz
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 22:59
by Kagiso II
Tinus -- kyk daar op ons groep op Facebook - daar is n vid clip ,, daai 2,7 diesel loop soos n horlosie NO problem
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 27 Nov 2013 23:04
by Alex Roux
Saw this on the community forum.
Read f you want more info, else poor Reenen has to recount everything.
http://4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=167928
Scary how easily something like this can happen, and in your own back yard.
Shows you can never be too careful.
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 01 Aug 2015 21:24
by Reenen
Vinnig vinnig
Re: My Datsun vir n was gevat
Posted: 01 Aug 2015 22:22
by Alex Roux
Wat het daar gebeur Reenen?
Was dit jy?