Page 1 of 1

Hennops pride 07 December???

Posted: 27 Nov 2013 13:17
by offroadbiker
Is this outing still on?

I have done Hennops before, but not Hennops pride, so could be interesting!

Re: Hennops pride 07 December???

Posted: 27 Nov 2013 23:30
by Tinus lotz
dirk daai plek gaan jou geld kos,,,,,,skerp dolomite klippe gaan jou stt s low profiles maak :oldtimer: :oldtimer: :oldtimer:

Re: Hennops pride 07 December???

Posted: 28 Nov 2013 09:34
by Alex Roux
My bande het hoeka 'n paar snye begekry by rust de Winter.
Nie lus vir nog voor ons langpad moet ry nie.

Maar 'n roetetjie voor Kersfees is dalk nie 'n slegte idee nie?

Re: Hennops pride 07 December???

Posted: 28 Nov 2013 09:41
by marakasmalan
Ja, mens moet net wake up wes - ek was al 'n paar keer daar en het nog nooit skade op my tyres gehad nie.

Daar is 'n paar knewels, kyk na die video, ons het hulle "Van Zylspas" opwaarts gery: