Page 1 of 2

De wild de

Posted: 14 Nov 2013 18:01
by andredurand
Ek gaan sondag dewild toe is daar iemand wat wil saam gaan . Ons sal so 830 begin ry en later as dit nie reen nie sal ons braai en kuier wie kom ons join :blonde: :thumbup:

Re: De wild de

Posted: 14 Nov 2013 18:41
by Div@
Jammer kan nie - ry saterdag Kungweni. Maar sien julle Jan.by Mogatle

Re: De wild de

Posted: 14 Nov 2013 19:23
by Kagiso II
waaaa blyjy lat jy so vroe' daa kn wies maasta?? of gat djy daa slaap ek sĂȘ?
Ek sal Dwergie verneem en jou laat weet -- is tyd die Yotta weer bikki bene rek [sal Louis saamnooi]

Re: De wild de

Posted: 14 Nov 2013 22:26
by Alex Roux
Nee Oom, Andre kom van die Suide af.
Maar hulle is Early birds.

Hulle het ook so vroeg ge-skededdel daar van die berg af by Rust de Winter.

Re: De wild de

Posted: 14 Nov 2013 22:56
by Kagiso II
Daai berg-af verstaan 'k .. dis om ni agter my en daai gevrekte Yota te beland het'ie .. Maar die De wildt nog voor n man se pap gesak het

Re: De wild de

Posted: 15 Nov 2013 07:02
by offroadbiker
Jammer man, ook Saterdag by Kungwini vir 'n funksie.

Re: De wild de

Posted: 15 Nov 2013 18:05
by bogeyman
Andre,
Gaan more heelwat werk aan my GQ doen. As daar nie n terminale fout opduik nie sal ek julle join... Om die "verbeterings" uit te toets.

Re: De wild de

Posted: 15 Nov 2013 19:08
by andredurand
Dit is reg so bogeyman ons gaan probeer om so 8 30 te begin en laater die middag so braai te hou

Re: De wild de

Posted: 16 Nov 2013 15:23
by bogeyman
Andre
Lyk my die kar se wiele is rond en ek sal julle join more.
Sal nie saam braai nie... net probeer saam ry.
Stuur asb my jou nommer op sms (0836538109) anders ry ons mekaar dalk mis .

Sien julle more.
Chris.

Re: De wild de

Posted: 17 Nov 2013 06:16
by Tinus lotz
Julle moet lekke speel......