Page 1 of 1

GQ Aircon evaporator

Posted: 12 Nov 2013 10:58
by Jules
More

Enige iemand al hul evaporator op hul GQ laat vervang of reggemaak ? Kostes ?

Shalom

Re: GQ Aircon evaporator

Posted: 12 Nov 2013 11:21
by Kagiso II
PRADO s'n vervang by CK Auto @ R1,300 [ingesluit hulle het en 2nd hand een gaan haal in Middelburg; diff uitgehaal, evaprtr ingesit; dash trug; gas en valves en what not nuurt ingesit.

Daai spul oneties SHARKS rondom jou ?? Hmmmm hoekom dink jy word hulle SHARKS genoem ??
:rolling: :rolling: :rolling:

Re: GQ Aircon evaporator

Posted: 12 Nov 2013 18:45
by bogeyman
Jules,
Het al n lang paaitjie geloop met daai evaporator.
Na n hele paar keer se uithaal en laat nagaan is die ding toe "geblok".
N lokale firma het toe die ou een herbou met n nuwe "core".
Na vier keer se lek en weer uithaal en laat regmaak het ek die Genuine Nissan part gekoop teen R7000 en nou werk hy al n jaar voutloos.
Sterkte.

Re: GQ Aircon evaporator

Posted: 12 Nov 2013 22:17
by Jules
Christo het jy dalk daardie Nissan part nommer want die ouens hier sĂȘ alewig dat ons GQ nie op hul stelsels is nie

Shalom

Re: GQ Aircon evaporator

Posted: 13 Nov 2013 08:33
by bogeyman
Jules,
Praat met Enzo by Global Nissan Silverton.0128048166.
Hy ken die patrols goed en dit help dat sy broer in die fabriek werk.
Ek het ongelukkig nie meer die part nommer nie , maar ek het myne by Enzo gekry.
As hy weet jy is deel van die forum gee hy ook gawe afslag.

Groete