Page 1 of 2

1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 11:53
by drean
Wat is die gouste en goedkoopste manier om n Patrol van JoBurg tot in die Kaap te kry?

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 12:58
by Herrie
Miskien kan Oom Mac (Kagiso) dit vir jou doen.

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 12:59
by Tinus lotz
Koop n vlieg kaartjie en ry hom terug

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 13:22
by offroadbiker
Yep, Tinus is reg, ek het afgevlieg Kaap toe van Lanseria en myne terug gery, kan dit in dag doen of anders twee dae met oorslaap so naweek is genoeg :thumbup:

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 14:39
by Kagiso II
huh ?? ek dog die Rooie is al laaaaaaaaaasweek daar by jou by die see .. ????

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 15:04
by Stefaansie
Ek sou se per trein.

Jou Petrol en tolgeld is redelik baie deesdae.

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 15:10
by Marino4x4
Ek het n kolega wat van Bloem Kaap toe gery het so 2 weke terug vir werk. Hy het 16 (jip dit is reg 16) Stop/Ry beheer pinte gehad van Bloem tot in die Kaap. Dit het hom 2 en n half uur langer as gewoonlik gevat om Kaap toe te ry. Ry eder die scenic route deur die Karoo as jy die kar gaan afry. :mytwocents: :mytwocents:

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 04 Nov 2013 15:16
by IanT
Or put it on a car transporter, I got a price last week R3900 door to door, You are going to burn R3000 on fuel (if its a petrol) and the flight these days is over R1000. Try this guy JJ Bason 0719129040

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 05:57
by drean
Die goedkoopste is R3600 sover,op n trok,maar dan kry ek hom eers volgende week

Re: 1999 Nissan Patrol GRX

Posted: 05 Nov 2013 09:33
by Stefan
Patience, young Padawan, you must learn. :biggrin: