Page 1 of 5
Moegatle 05 January 2014
Posted: 31 Oct 2013 13:35
by offroadbiker
I will be camoing close to Moegatle first week and a half of Jan next year and was thinking of doing Moegatle while I am so close.
Anybody else wanna maybe join?
Get the adrenalin flowing before the new work year kicks off

Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 31 Oct 2013 15:03
by Grant
Dirk,
Been there to many time this year, so will be giving it a break. When you are there ask Alex to take you on the special route.
Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 31 Oct 2013 18:38
by andredurand
gee my in datum dan kan ons gesels want ek sit van die 27ste en tone tel

Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 31 Oct 2013 20:43
by Div@
As Leeuloop gaan is ek in!!
"sal ektra gearbox mountings saambring"
Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 31 Oct 2013 21:34
by Kagiso II
Moontlik met LOBO -- as die verfwerk klaar is :-)
Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 31 Oct 2013 22:49
by Tinus lotz
Kagiso II wrote:Moontlik met LOBO -- as die verfwerk klaar is :-)
Nee my oom hy gaan net weer krap man ...
Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 31 Oct 2013 22:53
by Kagiso II
LOBO is bedoel om gekrap te word .. maar eesr daai ysterluis uit sy blaaie kry.
Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 01 Nov 2013 06:35
by offroadbiker
andredurand wrote:gee my in datum dan kan ons gesels want ek sit van die 27ste en tone tel

Uhm - 05 January 2014.......................

Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 01 Nov 2013 06:48
by Tinus lotz
offroadbiker wrote:andredurand wrote:gee my in datum dan kan ons gesels want ek sit van die 27ste en tone tel

Uhm - 05 January 2014.......................

nee krisis ou normale mense is dan nog in moz daai tyd .....

Re: Moegatle 05 January 2014
Posted: 01 Nov 2013 06:54
by offroadbiker
Tinus lotz wrote:offroadbiker wrote:andredurand wrote:gee my in datum dan kan ons gesels want ek sit van die 27ste en tone tel

Uhm - 05 January 2014.......................

nee krisis ou normale mense is dan nog in moz daai tyd .....

Klem op NORMAAL!!!
Die bleddie Great Danes laai hier by die 28ste Desember af so my vrou gaan nerens heen nie (2 werpsels

), so ek gaan maar saam die laaitie en my pa bietjie kamp en visvang om weg te kom
