What would you do HEAD REPLACEMENT
Posted: 25 Oct 2013 11:10
gOOD MORNING
Al weer ek met die Merc head
Sal net graag die gevoel wil toets
2de hands is n cylinderhead op sy eie onverkrygbaar lyk dit vir my
1) Kan n 2de handse enjin optel ( daar is n paar beskikbaar ) pryse wissel van R15 - R23K , maar sal nie head kan toets voordat enjin het nie en is redelik seker sal nie die geld terugkry as die head gekraak is nie
2) Koop n nuwe barehead R26 - R28K by Merc, gebruik al my huidige valves, springs etc en koop nuwe valve stemseals.
Die scrapyard ouens is oortuig dat die enjins by hul in tiptop kondisie is, die kar het mos gery toe hy in n ongeluk was
So my vraag is opsie 1 of 2, verskil is omtrent seker so R10K ???
Shalom